G raad 10 ontwerp kwartaal 2
Upcoming SlideShare
Loading in...5
×
 

G raad 10 ontwerp kwartaal 2

on

  • 2,029 views

 

Statistics

Views

Total Views
2,029
Views on SlideShare
2,023
Embed Views
6

Actions

Likes
0
Downloads
19
Comments
0

1 Embed 6

http://ahmpkuns.blogspot.com 6

Accessibility

Categories

Upload Details

Uploaded via as Microsoft PowerPoint

Usage Rights

© All Rights Reserved

Report content

Flagged as inappropriate Flag as inappropriate
Flag as inappropriate

Select your reason for flagging this presentation as inappropriate.

Cancel
  • Full Name Full Name Comment goes here.
    Are you sure you want to
    Your message goes here
    Processing…
Post Comment
Edit your comment

G raad 10 ontwerp kwartaal 2 G raad 10 ontwerp kwartaal 2 Presentation Transcript

  • Geskiedenis van grafiese ontwerp Graad 10
  • Inleiding
    • Wat is dit?
    • Ontwerp = beplan/organiseer
    • Doelbewuste organisering
    • Integrale deel van:
      • Skilderye
      • Argitektuur
      • Juweliersware
      • Keramiek
  • Grafiese Kuns vs. Grafiese Ontwerp
    • Grafies- skryftegniek
      • Aktiwiteite van teken verf ens.
      • Drukmetodes
    • Grafiese Kuns
      • Reeks kreatiewe metodes
      • Boodskap oor te dra
      • Drukwerk
    • Voorbeelde van druk metodes?
  • Grafiese Kuns
    • Drukmetodes- nie ekonomies
    • Masjien doen dit vandag
    • Kunstenaars gebruik wel nog tradisionele metodes
  • Grafiese Ontwerp
    • Definisie
      • Toepassing grafiese Kunsvorm
      • Proses van visuele kommunikasie
      • Spesifieke idee/boodskap
      • Vaardig- Kreatiwe en kritiese denke, tipografie, visuele kunste en uitleg
      • Proses en produk
      • Lank nie as kunsvorm gesien nie
  • 20 & 21ste Eeue ONTPLOFFING!!
  • Omwenteling
    • Word toe algemene kunsterm
    • Advertensiewese
    • Coca-cola
    • Kan jy aan nog voorbeelde dink?
    • Handelsmerke
    • Effektiewe logo en handelsnaam NB!!
  •  
  •  
  •  
  •  
  • Oorsig van Geskiedenis
    • Loop hand aan hand met die van Kuns
    • Visuele Kommunikasie NB!!!
    • Egiptenare
    • Hi ërogliewe
    • Voorheen piktogramme
  • Wat is Piktogramme?
    • Eerste mense prente
    • Rekord te hou
    • Boodskappe te stuur
    • Mesopotamië
    • Somerië
    • Gestileerd
  • Piktogramme
    • Vertikale kolomme
    • Klei tablette
    • 3000 vC begin hulle horisontaal skryf
    • Begin van ons skrif vandag
  • Piktogramme
  • Hi ërogliewe
    • Antieke Egiptenare
    • Gebruik Ideogramme en Fonogramme
    • Wat is Ideogramme?
    • Kombinasie van Piktogramme
    • Wat is Fonoogramme?
    • Elke teken verteenwoordig ‘n klank
    • Begin van alfabet
    • 24 Fonogramme
  • Book of Kells
    • Vroeë voorbeeld grafiese ontwerp
    • Handgeskrewe vertaling
    • Christen Bybel
    • Pragtige versierde letters
    • Goud geverf
  • Book of Kells
  •  
  •  
  • Tydlyn
    • 1438- Drukpers
    • 1500- Geoffrey Tory
    • 1700- Romeinse letters
    • 1800- Idustriële Revolusie
    • 1800- “Arts and Crafts”-beweging
  • “ Arts and Craft beweging”
    • William Morris (1834 – 1896)
    • Begin om Argitektuur te studeer
    • Skakel toe oor na Visuele Kuns
    • 1861
    • Morris & Co. gestig
    • Meubels, materiaal, tapesseries,gekleurde glasvensters, matte, MUURPAPIER!
  • WILLIAM MORRIS
    • Nuwe styl
    • Daag massavervaardigers uit
    • “ DEUR DIE MENSE, VIR DIE MENSE; ‘n VREUGDE VIR DIE MAKER EN GEBRUIKER”
    • Beweeg weg van oormatige versiering
    • Grondslag
  • WILLIAM MORRIS
    • “ Kelmscottpers”
    • Klem op bladuitleg en tipografie
  •  
  •  
  •  
  • PIET MONDRIAN
    • Duitse skilder
    • “ Moderne” grafiese ontwerp
    • Ruitsisteem
    • Moderne uitleg van advertensies ge ïnspireer
  •  
  •  
  • Ontwikkeling van die plakkaat
    • Beginsels word vandag nog gebruik
  •  
  • Eenheid 5 Media
    • Oppervlak
    • Verskillende tipes papier:
      • Britse papier
      • Duitse Papier
      • Japannese Papiier
      • Kartonbord
  •  
  • Toerusting
    • Uitve ërs
    • Hegmiddels
    • Messe, lemme en skerpmakers
  •  
  • Tekenmedia
  •