Degas
Upcoming SlideShare
Loading in...5
×
 

Like this? Share it with your network

Share
  • 1,926 views

 

Statistics

Views

Total Views
1,926
Views on SlideShare
1,924
Embed Views
2

Actions

Likes
0
Downloads
14
Comments
0

1 Embed 2

http://ahmpkuns.blogspot.com 2

Accessibility

Categories

Upload Details

Uploaded via as Microsoft PowerPoint

Usage Rights

© All Rights Reserved

Report content

Flagged as inappropriate Flag as inappropriate
Flag as inappropriate

Select your reason for flagging this presentation as inappropriate.

Cancel
  • Full Name Full Name Comment goes here.
    Are you sure you want to
    Your message goes here
    Processing…
Post Comment
Edit your comment
  • Beweging in arm
  • Wasbeelde Na sy dood in studio ontdek en gegiet

Degas Presentation Transcript

  • 1. IMPRESSIONISMEManet en Degas Gr. 11 Visuele Studies
  • 2. Edgar Degas• 1834 – 1917• Studeer regte, dan kuns.• Beïnvloed deur Manet.• 1e Impres. uitstalling.• Groot versamelaar.• Word later blind.
  • 3. “At the seaside” 1876, olie verdun met terpentyn op papier.
  • 4. • Degas kon beweging baie goed vasvang. • Alledaagse, onromantiese scenario.“Vrouens wat stryk”, 1884.
  • 5. ‘Song of the Dog’•Die sangeres EmilleBecat, bekend vir haaronbetaamlike liedere.•Maak ‘n hond na,•Swart lint om haarnek wys dat sy ‘nprostituut is.•Degas stal hierdiemense wat uit die hoërklas se wêreld verwerpword, in gallerye uitwaar die hoër klassedit koop.
  • 6. “Vrouens in ‘n kafee in die aand”, 1877
  • 7. Die Ballet-danseresse
  • 8. Beelhouwerk
  • 9. Klein veertien-jarige danser  Enigste beeld wat ooit uitgestal is by sy 1881 uitstalling.  Wasbeeld met werklike tutu, linne bo-stuk, satyn lint in haar hare en werklike satyn skoene.
  • 10. “Die dansklas” Meisie speel met oorbel: Herhaling wys oomblik in tyd van rooi Dansers en hul ma’s: Baie dansers Sterk vertikale lyne word prostitute. balanseer die Word beweer dat diagonale lyne op die ma’s daar is om die vloer. die beste aanbod te aanvaar of omGebruik aardse kleure moraliteit enmet helder aksente bv in reputasie vanstrikke om rokkies. dogter te beskerm. Gieter: Degas teken Liggaamshouding sy naam in rooi word herhaal en daarop. Water was versterk die op die vloer diagonale lyne na gesprinkel sodat dit agter. nie te stowwerig raak nie. Dansmeester Jules Perrot praat met danseres in Hondjie: onverwags en die deur. humoristies beplan vir die komposisie. Leë voorste ruimte in kontras met vol area na regs en bo. Dansers en dansmeester ignoreer die Degas gebruik kyker. Degas is ‘n eensame, eenkant Oog word deur die lyne van die dikwels die mens: daar maar nooit deel van die vloer getrek. komposisie. aksie nie.