Oulike Idees
Upcoming SlideShare
Loading in...5
×
 

Oulike Idees

on

  • 2,714 views

Handige wenke en idees alles in Afrikaans.

Handige wenke en idees alles in Afrikaans.

Statistics

Views

Total Views
2,714
Views on SlideShare
2,714
Embed Views
0

Actions

Likes
0
Downloads
3
Comments
0

0 Embeds 0

No embeds

Accessibility

Categories

Upload Details

Uploaded via as Adobe PDF

Usage Rights

© All Rights Reserved

Report content

Flagged as inappropriate Flag as inappropriate
Flag as inappropriate

Select your reason for flagging this presentation as inappropriate.

Cancel
  • Full Name Full Name Comment goes here.
    Are you sure you want to
    Your message goes here
    Processing…
Post Comment
Edit your comment

Oulike Idees Oulike Idees Document Transcript

  • BREAKFAST SPANSPEK :Gehalveer, verwyder pitte, gooi keuse van joghurt in, meusli en voiila, ontbyt en nieeers n vuil papbak nie !!!!
  • Kosblik en vingerhappie idee:SHUSI-TOEBROODJIES: Vars snye wit of bruin brood wat se korsies alles afgesny is Rol nou die brood met roller tot plat en dun Smeer nou verskillende vulsels in Bv: Vissmeer Lewersmeer Kaassmeer, met gerasperde biltong Marmite, en kaas Tuna en mayonaise Sandwichspread Appelkooskonfyt en peanutbotter Gerasperde ham/polonie met bietjie mayonaise en chutney Roer eiers met tamatiesous Rol nou die broodjie op soos n worsie Sny wieletjies van so ongeveer 4cm groot. As die broodrolletjie loskom, steek met n tandestokkie vas . Steek stukkies vrugte vas met die tandestokkies vir ekstra garnering.
  • BREAKFAST PEPPERSGreen,red en yellow pepper in redelike dik skywe gesny - jy kan ook dik snye uieringe gebruik. Sny skyfies tamaties,:Bietjie olie onder in pan, plaas greenpepper in pan, dan tamatie en dan die eier. Sitdeksel op om dit gaar te stoom. Ek het gevind dat as jy die eier oopbreek, gooi kleinbietjie eierwit onder in, laat net stol dan die tamatie en die ander helfte van die eier -dit veroorsaak dat die eier nie onder die greenpepper of ui uitloop nie
  • PIESANG, SJOKOLADE, NEUTE EN GEKOOKTE KONDENSMELK.- Gooi piesang met skil en al in kookwater vir so 1 minuut, skil af gooisuurlemoensap oor - halveer en sny punte gelyk. Smelt slab sjokolade in glasbak oorpot kokende water - druk eenkant daarin en rol in neute. Sit in yskas om te verkoelen sjokolade hard te maak. . Maak gaatjie bo in piesang en vul met gekooktekondensmelk.Om te keer dat jou piesangs verkleur, spuit suurlemoensap oor of druk piesang metskil en al in houer met kookwater vir so n minuut, skil dadelik af
  • VIENNA PANNEKOEK:Pannekoeke, wraps, tortillas of iets soortgelyks sal werk.Braai uie en sampioene tot sag. Voeg ringetjies viennas by en roerbraai. Gooi kleinbietjie chutney by. Voeg by paar eiers met bietjie melk gemeng en roer tot gaar. Vulmet mengsel pannekoek se oppervlak, sprinkel bietjie kaas, sout en peper oor en rolop.Bedien warmJy kan as jy wil jou uie, sampioene en viennas braai, eenkant sit, scramble eggsmaak en dit in lae pak met die kaas heel laaste en dan oprol.
  • Vinnige eier muffins (ideaal vir ontbyt)10 Geklitste eiers1/2 pakkie uie sop poeier1 Koppie fyn gekapte sampioene2 Koppies fyn gekapte spinasie1 Koppie gesorteerde maalvleis of baconSout en peper12 Cherry/ Rosa tamatiesVoor verhit oond tot 180 grade CMeng alle bestandele saam behalwe tamatiesSmeer muffen pan goed met botter / spray en cookVerdeel eiermengsel in die 12 muffen houertjiesPlaas gehalveerde tamaties bo - op mengselBak vir 25 min tot gaarVerwyder warm uit pan en sit voor ( As koud kan die gebak vassit)
  • Ontbyt, brunch of middagete idee:Groot hamburgerbuns of ronde klein buns. Sny bo-oop en hol uit.Braai spek, uie, sampioene, kersie tamaties, green,yellow red peppers selfs blokkiesham, kaasworsies enige iets sal werk.Gooi blikkie baked beans in en meng goed. Voeg speserye by van keuse.Skep in uitgeholde bun bakkie.Breek eier bo-op oop en bak in die oond by 180 grade tot eier gaar is. Ek dink watlekker sal wees is om bietjie kaas net voor opdiening oor te gooi.Jy kan die baked beans uitlos en vervang met mielies, chakalaka enige iets wat najou smaak is
  • KLEURVOLLE JELLIE RING: - MAAK OOK SOMMER IN GLAS PRYREXBAK EN SNY BLOKKE VOOR OPDIENING:GEKLEURDE JELLIE STOL POEDING6 Boksies gekleurde jellie – of 3 pakkies – 2 van elkMaak 1 pakkie jellie op ‘n slag aan want jy pak lae basies bo-op mekaar soosdie lae stolMaak elke pakkie jellie aan met 2 koppies kookwater en 2 teelepels gelatienGooi halwe koppie ysblokkies in en roer toe dik mengselHaal orige ysblokkies uit as mensel klaar dik isGooi nou jou eerste laag, sit in yskas en stol.Maak nou jou volgende kleur aan soos bo en volg die stappe weer -herhaal 6x om verskillende lae te kry.I picked up a 6 box of blue, yellow and red jello plus a box of gelatin.To get these fabulous layers, mix the blue jello with an envelope of the gelatin(2 teelepels).Pour in two cups of boiling water.Dissolve the gelatinAdd 1/2 cup of ice. Stir until thick.
  • Remove any remaining ice cubes and any bubbles that may have formed.Pour into a 9×13 inch pan.Let set in the refrigerator.Repeat with the yellow jello and pour it over the set blue. Repeat with the redjello and pour it over the yellow. And there you have it, Rainbow Jello.JY KAN SOVEEL KLEURE GEBRUIK SOOS WAT JY WIL - DIT IS NET NREDELIKE LANG PROSES OMDAT JY SAL MOET SORG DAT ELKE LAAGREDELIK GESTOL IS VOOR JY DIT OORGOOI.TIP. Sit in vrieskas om stolproses tussen lae te verkort.Sny lemoen in halwes, verwyder die vleis. Maak jellie aan en gooi in diehalwes. Sit in yskas. As opdien, sny in skyfies en Voilla, JELLIELEMOENSKYWE !!!
  • BLOKKIES JELLIE RING MET KONDENSMELK1 blik kondensmelk. 3 of 4 pakkies verskillende kleure jellie. 1 kondensmelkblik vol kookwater. 1 hoogvol eetlepel gelatien. Maak jellie aan (gewoonweg) ,laat dit stol en sny in blokkies. Gooi kookwater in n bak. Voeg gelatien by enroer tot opgelos. Gooi by kondensmelk. Laat goed afkoel. Sit jellieblokkies inn bak en gooi die kondensmelk mengsel bo-oor en verkoel.
  • • AARTAPPEL EN KAAS POTATOBAKE BROODJIE• Rencia Odendaal Pretorius• 1 pakkie cheese en bacon potatobake• 300ml gerasperde kaas• 100ml melk• 300 gr aartappels – geskil en gerasper• 450gr bruismeel• 1 eier• Meng meel en potato bake• Voeg aartappels en kaas by en meng deur• Meng eier en melk en meng by bg mengsel• Knie net effe deur• Maak in bol vorm en sit in pannetjie• Smeer bietjie melk bo-oor• Strooi bietjie droe pietersielie en paprika oor (opsioneel – dit gee die broodjie netmooi kleur)• Bak vir 45/50 min by 180 grade C
  • HEELPITMIELIE-EN-BIERBROOD:Rencia Odendaal Pretorius500 gr bruismeel2 eetl suiker1 blik heelpit mielies - gedreineer2.5ml sout1 blikkie bier (enige)1 eier geklitsBietjie gerasperde kaasBietjie bacon gekap in stukkies (rou)Stukkie ui, greenpepper, red en yellow pepper (gekap) (opsioneel)Meng al die bg bestandele behalwe die eier.Sit in swartpot of broodpannetjieGooi die geklitste eier oorGooi gerasperde kaas, ui en peppers bo-oorBak vir 1 uur by 180 gradeEk bak gewoonlik my broodjie vir die eerste 20 minute met ‘n deksel op, verwyderdeksel en bak vir die laaste 40 min sonder dekse
  • ONTBYT BRAAIBROODJIES:Maak braai broodjie soos gewoonlik, smeer botter, bietjie chutney, tamatie, uie enkaas (selfs gebraaide spek sal ook lekker werk) en braai tot goudbruin. Bak jou eieren net voor opdiening, lig boonste snytjie brood op, plaas eier in broodjie en bedien
  • VOORGEREG IDEE:Ek het lanklaas so n oulike idee vir n voorgereg gesien. Kry vir jou mooi vierkantigeBuns, (jy kan selfs ronde buns ook gebruik) Kyk vir mooi kleinerige voorgereggrootte buns. Sny vierkant of sirkel uit. Net die korsiedeel moet oorbly .Haal diebrood uit. Maak nou jou vulsel. Ek sal voorstel, tuna met mayonaise, gekapte uie,spruitui, peppadews, gerkins ens - selfs gevlokte hoender kan werk, jy kan kammakreef doen, shrimps, ens. Skep in Bunbakkie, versier mooi met garnering.
  • Neem of skilferkorsdeeg of voorafbereide brooddeeg of enige pastei deeg, rol dunuit. Sny repe. Sit stukkies ronde ham (of enige koue vleis op. Rol toe en bak by180gr C tot gaar en goudbruin.
  • Marshmellow en Rice Krispies Blokkies3 eetlepels botter of margarien1 pakkie (rofweg 40) marshmallows6 koppies Rice KrispiesIn n groot kastrol oor lae hitte- Smelt die botter- Voeg die marshmallows by- Roer goed totdat alles gesmelt is- Verwyder van hitte- Roer Rice Krispies en meng goed totdat alles bedek is met die gesmelteMarshmellows- Druk plat in gesmeerde pan - so 5cm dikte- Laat effens afkoel en sny in blokkies of stafies
  • DEEP-FRIED CAMEMBERTDeep-fried Camembert is a restaurant favourite, but comes with a high price tag. Whynot make it at home for a fraction of the cost? Heres how...Ingredients for deep-fried Camembert• 1 Camembert cheese (usually circular in shape)• 250ml (approximately) cold pressed olive oil or similar oil• Breadcrumbs (dried)• 2 large eggsMethod for deep-fried Camembert1. Put the breadcrumbs into a bowl. For added flavour, crush some mixed herbs intoyour breadcrumbs.2. Break the eggs into a bowl. Mix well.3. Cut the Camembert into wedges.4. Dip the Camembert wedges into the egg mixture. Turn the wedges over in order tocoat well.5. Dip the egg-covered Camembert wedges into the breadcrumb mixture. Make sureyour breadcrumb mixture covers all sides of the Camembert wedges.6. Repeat until all of the Camembert wedges have been coated.7. Pour the oil into a small saucepan. The oil should be deep enough to cover a fewCamembert wedges.8. Heat the oil until it becomes very hot. Don’t allow the oil to smoke.9. Place a few of the Camembert wedges onto a flat metal ladle (with drainage holes).Lower the ladle holding the wedges into the oil. Allow to fry for about 20-30 seconds.10. Remove the wedges and place them on a kitchen towel.11. Serve hot. If preferred, serve your deep-fried Camembert with your favourite dip ordressing.
  • HAM EN KAAS PASTEIEk het sommer shortcut gevat en skilferkorsdeeg gebruik, maar ek maak gewoonlik die deeg:As jy individuele pasteitjies wil maak, sny sirkles uit, plaas vulsel op eenkant, vou toe en seeldie kante.DEEG4 kp meelblom;4 tl bakpoeier; ½ tl sout; 250 g botter; YswaterVryf smeer in droë bestanddele in, meng met yswater tot hanteerbare deeg.Rol DUN uit !!!Vulsel:Neem stuk ham en sny in klein blokkies. Ek het so 3 repies rou spek in stukkies gesnipperen ook so ‘n kwart ui – fyn gekap.Maak nou ‘n DIK kaassous. Die sous moet nie.... loperig wees nie anders bak dit uit diepastei uit.Ek maak so:Het 1 en half koppie koue melk in houer gegooi, so 2 hoog opgehoopte eetlepels meelingegooi en met my whisk gemeng. Mikrogolf vir so 5 min. Whisk gereeld om klonte tevoorkom. Jy gaan nou sien dit is so dik taai mengsel. Rasper klomp kaas in (ek het nie diekaas verder gesmelt nie, dit was nog stukkies kaas – roer die kaas net deur) sout en peperen so 1tl botter. Voeg die ham mengsel in en roer deur.Rol deeg uit, sit mengsel op eenkant van die deeg, sprinkle bietjie spruit uie oor, rol toe, seelkante en smeer mayonnaise oor. Ek het so bietjie pietersielie oorgesprinkel vir versiering.Bak in voorverhitte oond vir so 40 na 45 min tot goudbruin.
  • SJOKOLADEPOEDING:Hierdie poeding maak sy eie sous1 kop meel2tl bakpoeierhalf tl southalf kop suiker1 en half eetl kakaoMeng al bogenoemdeMeng: half kop melk1 tl vanilje 1 eetl botter gesmeltMeng alles bymekaarSMEER DIE DIK MENGSEL IN ‘N PLATBAK- die deeg moet so n baie stywe deegwees. Moenie nog melk ingooi nie die poeding maak sy eie sous anders is dit te papGooi nou bo-oorHalwe kop bruinsuiker en 2 eetl kakoa gemengGooi nou bo-oor 2 kop kookwaterBak vir 30 min by 180 grade
  • Hoe om mielies te kook:Gooi mielies in pot lou water. As begin kook, 15 min - dan gooi jy sout in, 5 minuteen jou mielies is gaar. Moenie sout van die begin af ingooi nie, dit is geneig om joumielies hard te maak. Moet ook nie jou mielies overcook nie - hoe langer jy dit kookhoe harder word dit.MIELIES MET SPEKKook mielies tot gaar. Draai spek om en steek vas met tandestokkies. Kole toe metdit. Terwyl jy dit braai smeer bietjie bbq sous oor. Braai tot spek lekker crispy is.
  • AMARULA KOEK60 ml Kakao125 ml kookwater3 eiers220 ml suiker60 ml olie250 ml koekmeel10 ml bakpoeier2 ml soutSTROOP200 ml suiker250 ml water60 ml Amarula-likeur1 blik karamelkondensmelkstyf geklopte room vir versiering Flake-sjokoladeStel oond op 180 grade Celsius.Beslag: 1. Meng kakao met kookwater en laat dit afkoel.2. Klits eiers, suiker en olie saam, voeg koue kakaomengsel by en meng deeglik.3. Sif res van droë bestanddele by en meng goed.4. Skep in 22 cm x 30 cm-pan en bak ongeveer 20 min. of tot toetspen skoonuitkom.Stroop:1. Kook suiker en water saam vir 5 minute en verwyder van stoof en voegAmarula by. Roer goed. .2. Prik koek met n vurk sodra dit uit die oond kom en gooiwarm stroop oor.Versier:1. Laat goed koud word, verwyder uit pan, smeerkaramelkondensmelk en styf geklopte room oor. 2. Versier met Flake indien verkies(nie Pepperment Crisp nie, want dit belemmer die smaak). Dis n heerlike klam koekwat lekker klam bly.
  • HOE OM VETKOEK TE BAK MET KLAAR VOORBEREIDE BROOD DEEG: Vatjou deeg, knie net effens deur. Rol nou die deeg in n worsrol en sny 8 stukke uit diedeeg, of breek sommer net 8 stukke van die deeg af. Vat n skinkbord en strooi meeloor. Sit nou die stukke deeg op die skinkbord en los vir n rukkie om te rys. Maak jouolie warm en gooi so 3 op n slag in die warm olie – GROOT GEHEIM VANVETKOEK BAK: Skep met lepel die heeltyd warm olie bo-oor die vetkoeke. As jysien die vetkoek begin bruin word aan die onderkant, draai vetkoek om en hou aanom olie oor die vetkoek te gooi. Vetkoek is gaar as jy die vetkoek KLOP en dit klinkhol, en dit het n mooi goudbruin kleur. As jy bang is dit is nog rou, doen die toetspentoet. Onthou net, jou olie moet warm wees. Om te toets, gooi klein stukkie degie indie olie. As dit begin borrel en boontoe kom is jou olie reg, as dit onder in die olie leis jou olie nog te koud en suig jou deeg te veel olie.MAALVLEIS MENGSELBraai jou uie, maalvleis (500gr), 1 growwe gerasperde wortel, kerrie, borrie sout enpeper. Voeg Koppie water by en laat prut – Sny 3 na 4 aartappels (geskil) in blokkiesen gooi in die mikrogolf in spar sak vir so 5 minute – voeg by maalvleis mengsel ennog so ‘n koppie water. Kook tot aartappels sag is. Neem jou lepel en vryf so diehelfte van die aartappelblokkies fyn teen die kant sodat jou mengsel ‘n lekker diktekstuur het. Gooi klein bietjie chutney in en roer deur.
  • BROOD:Neem 1 brooddeeg. Knie effe deurNeem jou swartboompotjie, smeer lekker dik met botter – die deksel ook.Druk jou deeg in balvorm. Sit in gesmeerde potSnipper rou stukkies bacon en bietjie uie bo-oor . Druk dit effe vas teen die brood .Gooi kaas bo-oorVersier met bietjie pietersielie en rooipeperLaat rys vir so ‘n halfuurBak met die deksel op die broodjie by 180 grade vir ongeveer 45 min
  • Maak jou kind se pizza mooi met greenpeppers olywe en peppadews - wie gaan ditnou nie wil eet nie Mamma !!!PIZZA POCKETS Hierdie is n lekker idee vir iets anders. Sny ronde sirkels, pakpizza bestandele op een kant, vou toe en druk vas, bak in oond by 200 grade totgaar.
  • PIZZA MUFFINS:3 gerookte Weense worsies fyn gedruk 500 ml koekmeel15 ml bakpoeier 2,5 ml sout2,5 ml rooipeper 125 ml gerasperde Cheddarkaas5 ml gesnyde pietersielie 1 groot eier (of 2 gewone eiers)250 ml melk 45 ml olieMaak die worsies so 5 minute warm in kookwater, dreineer en druk fyn. Meng diekoekmeel, bakpoeier, sout, rooipeper, kaas en pietersielie in n mengbak. Gooi diefyngemaakte worsies by. Klits die eier(s) melk en olie en gooi dit by diekoekmeelmengsel. Roer totdat mengsel droog is en eweredig klam. (Te veel geroersal die muffins taai maak.) Skep die deegmengsel in kollewyntjie- of muffin-pannetjies (12) wat goed gesmeer is en bak vir 20 minute by 200 C tot goudbruin
  • Ek het besluit om die resep met my beskuitpanne te probeer - en dit werk soos nbom - JY GAAN DIE BESLAG 4X MOET AANMAAK om 1 beskuitpan vol te maak -Irresistible ShortbreadIngredients500 ml (2 cups) Cake Flour100ml Huletts White Sugar45 ml (3 tbsp) CornflourPinch of Salt5ml vanilje250 g Butter (soft, but not melted)Huletts White Sugar, for sprinklingMethod1. Place all the ingredients in a food processor and process until combined into aball. Do not over-process. If you don’t have a food processor, work the mixture withyour hands until combined.2. Press the mixture into an oblong tray (or two 20 cm round pie dishes). With theprongs of a fork, prick the mixture well. Bake at 160ºC until it just starts to turngolden (35–40 minutes).3. Remove from the oven and immediately slice into serving portions. Sprinkle withextra sugar while hot.Hint: It is important that the butter is soft, though not melted. For best results usebutter, not margarine.BESLAG 4X8 Kop meel400ml suiker180ml maizina2 x 500gr stork to bake botter1 tl sout20ml vanilje geursel
  • MARBLE EGGS!!!!!Kraak hardgekookte eiers se doppe deur dit op n blad te rol terwyl jy liggies druk.Gooi 1 t koekkleursel van jou keuse in n plastieksakkie saam met n eier en vryfsodat die eier heeltemal bedek is.
  • Los 10 minute om goed te trek en spoel eiers af.
  • TIE DIE CAKE!!!Koop 2 bokse Wit koek mengsel en maak aan volgens aanwysings. Verdeel in 6verskillende bakkies en kleur met 6 verskillende kleure soos verkies. Sien later hoejy met net blou, rooi en geel al die kleure van die reenboog kan maak.
  • Gooi n bietjie van elke kleur in 4 afsonderlik koekpanne. Maak nie saak hoeveel vanelkeen nie, dis jou eie keuse en dis wat dit so lekker maak!!Daar is jou 4 panne nou klaar. Bak volgends die pakkie se intruskies.
  • Versier soos verkies en onthou dit is n baie dik koek. Geniet hom.Hier is die kleurkaart. Jou middelste 3 kleure is bou, geel en rooi. Soos jy kan sien bvas jy blou en geel meng kry jy groen. Hoe meer na die geel kant hoe ligter groen enhoe meer na blou kant hou donkerder groen. Selfde konsep werk vir blou en rooi, enrooi en geel. Geniet die speel!!
  • Klaar voorafbereide brooddeeg - dun uitgerol. Sny sirkeltjies uit. Neem skyfiesalamie en mozzarella of camembert kaas , vou toe - draai om - sprinkel Olive andRosemary speserye oor (of enige speserye wat u keuse is) en bak in oond tot gaaren goudbruin.
  • Gooi jou pannekoek/plaatkoekie deeg met n tregter in so n bottel en dit sal nie sobaie mors soos die ou sop lepel tussen die bak en die pan nie!!!
  • Vir al die mense wat die vrees het om jou eie gekookte kondensmelk te kook (ekinkluis). Ek het op hierdie wonderlike manier afgekom. Sit jou blik kondensmelk in nslow cooker. Vul heeltemal op met water. Maak toe en sit hom op LOW vir 8 ure.Laat afkoel en siedaar!!! Caramel Treat met geen vrees dat dit sal ontplof nie!!!
  • Sweetened Condensed Milk IN YOUR BLENDER• 1 cup sugar• 1 cup dry powdered milk• 1/2 cup water• 1 Tbsp butter1. Put sugar & powdered milk in a blender2. Put water & butter in a microwaveable dish & let it come to a boil in yourmicrowave; about 45-60 seconds. Keep an eye on it.3. Add water/butter mixture to mixer & blend until combined. Scrape sides if youneed to & blend again until thick. This makes aprox 1 and half cup condensed milk.
  • PRAWNS125ml botter – gesmelt1 suurlemoen in skyfies gesny1 tot 2 eetl droe Italian seasoning2 tl garlic (vars of gedroog)Pak prawns in oondpanGooi botter oorSit die suurlemoenskywe bo-op die botter en prawns neerSprinkel die Italian seasoning en garlic oorSit in voorverhitte oond vir 15 min by 350grade F (175grade C)
  • KWAAI BRAAI PIE2 rolle skilferdeeg - ontdooi en uitgerol1 pak spinasie of vars bossieGaar hoender (geflok of in blokkies)250gr spek - 1 ui, 1 rooi en 1 geel rissie gekap en gebraai tot gaar1 pak sampioene in skywe gesnyFetakaasCheddar kaasMozzarella kaasGouda kaasKies so 2 verskillende kase of 3 of al 4 jou keuseKies jou eie speserye soos lemonpepper, rosmary and olive of sout en peper ens.Vat nou jou toeknyp roorster. Spuit spray en cook op of smeer met botterSit op onderste deel van die rooster die 1ste stuk skilferkorsSit helfte van die rou spinasie op
  • Sit hoender opSit uie en spek mengsel opPak rou sampiene opgooi speserye opSit nou verskillende kase opEindig af met ander helfte van pak spinasiePlaas ander skilferkos bo-op - knyp toe aan die kanteVerf eier of melk bo-oor en onderkant van skilferkorsKnyp rooster toe.Braai hoog op vuur tot gaar en goudbruin.
  • HEELPITMIELIE-EN-BIERBROOD:500 gr bruismeel2 eetl suiker1 blik heelpit mielies - gedreineer2.5ml sout1 blikkie bier (enige)1 eier geklitsBietjie gerasperde kaasBietjie bacon gekap in stukkies (rou)Stukkie ui, greenpepper, red en yellow pepper (gekap) (opsioneel)Meng al die bg bestandele behalwe die eier.Sit in swartpot of broodpannetjieGooi die geklitste eier oorGooi gerasperde kaas, ui en peppers bo-oorBak vir 1 uur by 180 gradeEk bak gewoonlik my broodjie vir die eerste 20 minute met ‘n deksel op, verwyderdeksel en bak vir die laaste 40 min sonder deksel. Die foto is n beslag wat ek 2xaangemaak het, maar ek het slegs 1 blik pitmielies gebruik en nie 2 nieOF:
  • • MAKLIKE MIELIEBROOD:500 gram Bruismeel; 1 Blikkie Bier; Knippiesout; 410 gram Roommielies.Meng alles en gooi in kleinerige broodpan. Bak 45 minute – 180 grade.MIELIE MUFFINSHIERDIE WERK HEERLIK IN MUFFIN PANNETJIES4 eiers125ml melk30ml suiker30ml olie250ml mieliemeel50ml koekmeel5ml bakpoeier5ml sout1 blik suikermielies1 blik pitmieliesMeng alles goed saam. Gooi in BAIE goed gesmeerde pannetjie (cook n spray ofwaspapier werk goed) en bak in voorverhitte oond vir ongeveer 1 uur teen 180 gradeC.Vir muffins, kyk na baktyd - so na 30/35 min - doen die toetspen toets.
  • MIELIETERT/SOUFLE MET GROENTE:60 ml meel60ml suiker60ml botter gesmelt15ml bakpoeier4 eiers2 blikkies room mieliessout en gemaalde swart peperGemengde groente (gevriesde pakke country crop) – jou keuse hoeveel jy wil ingooiKoppie kaas1 tamatieMeng al die bestandele behalwe die groente, kaas en tamatieGooi gemengde groente (net so gevries) onder in bak (jy kan minder gebruik as jywil, hang af hoe groot is jou bakGooi mieliemengsel bo-oorGooi gerasperde kaas bo-oorSny tamatie in skywe en rangskik bo-opGooi bietjie pietersielie en paprika oor, sny skyfies tamatie op, en bak in oond virongeveer 1 uur by 180 C
  • • SWEETCORN FRITTERS (KOEKIES)• 100 gr meel• 1 tl bakpoeier• 1 eier• 150ml melk• 1 blikkie pitmielies (of gekookte mielies- afgesny van stronk)• Sout en peper na smaak• Vir ekstra geur, gekapte spruituie, uie, ‘n splash soya sous of chillie sous ofgekapte koliander, selfs bietjie gerasperde cheddar kaas.• Meng alles en bak in pan met bietjie olie tot gaar en goudbruin
  • HOENDERLEWER MET BYT:500g hoenderlewertjies90ml bottersout en varsgemaalde swartpeper na smaak1 ui, gekap2 knoffelhuisies, gekneus1 stuk ± 1cm gemmer, fyn gekap5 ml borrie12.5ml kerriepoeier of garam masala1 brandrissie, ontpit en fyngekap410g ( 1blik) tamaties, gekap200g bevrore of vars jong ertjiesvars koljanderblare(dhania) gesnipperSoteer skoongemaakte hoenderlewers in botter in ‘n braaipan sodat dit nog pienkbinne is, maar verseël aan die buitekant. Geur met sout en varsgemaaldeswartpeper en skep uit. Hou eenkant.Braai ui tot sag in panvet oor lae hitte. Voeg knoffel, gemmer, borrie, kerriepoeier enrissie by.Roer en laat 1-2 minute stadig prut. Voeg tamaties by en bring tot kookpunt. Laatongeveer 10 minute lank prut. Voeg ertjies net voor opdiening by en geur met souten varsgemaalde swartpeper en ‘n bietjie suiker indien verkies. Sodra sous beginprut, voeg hoenderlewers en bietjie koljanderblare by en laat prut tot deurwarm. Sitvoor en garneer met die res van die koljanderblare.
  • Sysagte Skons, net 4 bestanddele....Bestanddele:1 klein pakkie bruismeel (500g)1 koppie room (250ml)1 blikkie sprite (330ml)1 knippie soutMetode:Sif die bruismeel en sout saam in ‘n bak.Roer die room rofweg met ‘n vurk by die meelmengsel tot krummelrigGooi die sprite baie stadig, sodat al die gas nie ontsnap nie, by die meelmengsel envou dit saggies in.Spuit ‘n muffin-pan met kleefwerende middel / smeer met botter/margarienBak vir ongeveer 30 minute (afhangend van die grootte muffinpannetjie) tot ligbruinvan kleur.Wenk: Moenie Sprite Zero gebruik nie
  • MICROWAVE STEAM CLEAN !! 1 c vinegar + 1 c hot water + 10 min microwave =steam clean micro...wipe outTIPS - CLEANING DISHWASHER Place a dishwasher-safe cup filled with plainwhite vinegar on the top rack of the dishwasher. Using the hottest water available,run the dishwasher through a cycle. The vinegar will help to wash away the loose,greasy grime, sanitizes, and helps remove the musty odor. Next, sprinkle a cupful ofbaking soda (koeksoda) around the bottom of the tub and run it through a shortcycle. The baking soda will help freshen and removing stains.... good to do every 6mths
  • Salt as Iron Cleaner. Eliminate sticky residue from an iron. Run the hot iron (nosteam) over plain paper sprinkled with salt
  • EK DINK HIERDIE GAAN EEN GROOT "TUINTIP" WEES WAT NIEMAND WIL MISNIE !! Wie van ons sukkel nie met onkruid tussen ons klippies nie?????? - DIEGROOT KOPSEER !!! - Ek het altyd Round-up gespuit, maar as die tip werk hoef eknet tot in my kombuis te loop en die asynbottel uit te haal. ♥ RensNEED PROOF THAT VINEGAR IS A WEED-TERMINATOR?Just look at the weeds growing along a pea-stone path. These were photographedyesterday afternoon, just moments before I sprayed them with cheap, UNDILUTEDstore-brand white vinegar. Here’s what all that greenery looked like this morning:I’d say those weeds are deader than dead. And that’s why I use vinegar on thegravel paths, brick walk-ways, and blue-stone patio here at A Garden for the House.For me it has proven an effective, eco-friendly answer to Roundup.How to Apply: You can use a watering can, a spray bottle or a pump-sprayer to applyvinegar. I use a pump-sprayer, because it is more efficient. Be sure to rinse yoursprayer after use, or metal parts (if any) can corrode.Make your application on a warm, sunny, calm (not windy) day. Vinegar is notselective; it can potentially harm plants you wish to keep, should you accidentallyspray them. As I said earlier, I use vinegar on walkways, where grass andornamental plants are not an issue.
  • Will vinegar kill every weed in every garden? That I can not say. I only know that ithas kept my pathways free of unwanted growth.Mosquito trap - No more mosquitos!! Cut the top off a 2 liter bottle. Invert the coneand place it inside the straight part of the bottle. Glue the two pieces together. Add 1tsp yeast and 1/2 cup sugar to some luke warm water, and pour the mixture into thebottle. Mosquitoes are attracted to the carbon dioxide that you exhale. The yeastfeeds off the sugar and emits the same gas, so the mosquito enters the bottle,thinking she will find food there.
  • KOMKOMMER VIR MIERE IN JOU HUIS !!!Good to know for the future....The best way to get rid of ants - place cucumberpeelings where you have the little pests overnight. eco-friendly, child and pet friendlyand you dispose of them the next day. NO ANTS. this worksAnother tip for ants: Artificial sweeteners containing aspartine or aspartame worksjust as well. Ants cant handle it. Kills them on contact.
  • Vatlappies....moenie ou denim broekke sommer net weggooi nie, dit kan baie"handig" te pas kom..... sny gatsak in vierkant af...stop bietjie op met dik lappie aananderkant....soom om.... en walla....!!