• Share
  • Email
  • Embed
  • Like
  • Save
  • Private Content
Jaarverslag 2011 - 2012
 

Jaarverslag 2011 - 2012

on

  • 468 views

Die Jaarverslag van die FW de Klerk Stigting (finansiele jaar 2011 - 2012), met aanvulings en hoogtepunte van die Stigting, asook sy Sentrum vir Grondwetlike Regte.

Die Jaarverslag van die FW de Klerk Stigting (finansiele jaar 2011 - 2012), met aanvulings en hoogtepunte van die Stigting, asook sy Sentrum vir Grondwetlike Regte.

Statistics

Views

Total Views
468
Views on SlideShare
468
Embed Views
0

Actions

Likes
0
Downloads
0
Comments
0

0 Embeds 0

No embeds

Accessibility

Categories

Upload Details

Uploaded via as Adobe PDF

Usage Rights

© All Rights Reserved

Report content

Flagged as inappropriate Flag as inappropriate
Flag as inappropriate

Select your reason for flagging this presentation as inappropriate.

Cancel
  • Full Name Full Name Comment goes here.
    Are you sure you want to
    Your message goes here
    Processing…
Post Comment
Edit your comment

    Jaarverslag 2011 - 2012 Jaarverslag 2011 - 2012 Document Transcript

    • eedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasidministrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ rsoneel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoere rekteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunika Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteit neel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitte rslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikt Jaarverslag vordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING rsoneel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële Statoodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van eedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasi 2011-2012dministrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ rsoneel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoere rekteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunika Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteit neel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitte rslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikt vordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING rsoneel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële Statoodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van eedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasidministrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ rsoneel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoere rekteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunika Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteit neel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitte rslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikt vordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING rsoneel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële Statoodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van eedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasidministrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ rsoneel ■■ Boodskap vanFinasiële State ■ Boodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoere Kommunikasie ■ die Voorsitter rekteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunika ■ Verslag van die Uitvoerende Direkteur Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteit ■ Missie neel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitte rslag van■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikte die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikt vordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING ■ Bevordering van Kommunikasie rsoneel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële Statoodskap van Navorsing en Kommunikasie die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van ■ die Voorsitter ■ Verslag van eedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasidministrasie Administrasie en Fondsinsameling ■ en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ rsoneel ■■ Stigting Personeel Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoererekteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunika ■ Aktiwiteite Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteit neel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitte ■ Paneel van Deskundiges rslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikt ■ SGR Personeel vordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING rsoneel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële Stat ■ Kommunikasieoodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van ■ Finasiële State eedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasidministrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ rsoneel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoere rekteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunika Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteit neel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitte rslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikt vordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING rsoneel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële Statoodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van eedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasidministrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ rsoneel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoere rekteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunika Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteit neel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitte rslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikt vordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING rsoneel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële Statoodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van eedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasidministrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ rsoneel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoere rekteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunika Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteit neel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële State ■ Boodskap van die Voorsitte rslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikt vordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING rsoneel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ SGR Personeel ■ Kommunikasie ■ Finasiële Statoodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoerende Direkteur ■ Missie ■ Bevordering van eedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunikasie ■ Navorsing en Kommunikasidministrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteite ■ Paneel van Deskundiges ■ rsoneel ■HANDHAWING vanState ■ Boodskap van die Voorsitter ■ Verslag van die Uitvoere Kommunikasie ■ Finasiële suid-afrika se nasionale akkoord rekteur ■ Missie ■ Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikte ■ Bevordering van Kommunika Navorsing en Kommunikasie ■ Administrasie en Fondsinsameling ■ STIGTING Personeel ■ Aktiwiteit
    • DIE FW DE KLERK STIGTING Hoe jy die FW de Klerk Stigting kan ondersteun Die Stigting is ‘n klein nie-winsgewende organisasie met ‘n beperkte begroting. Indien u ‘n bydrae tot die Stigting wil lewer is daar verskeie metodes om ‘n skenking te maak. Alle skenkings is van belasting aftrekbaar en word ontvang in terme van Artikel 18A van die Wet op Inkomstebelasting 58 van 1962. E-pos: info@fwdeklerk.org Tel: +27 (0) 21 930 36 22 Aanlyn: www.fwdeklerk.org Direkte Skenking: Bank: ABSA Privaatbank Rekeningnaam: FW de Klerk Foundation Trust Rekeningnommer: 406 009 2839 Takkode: 632005 E-pos: info@fwdeklerk.org Webtuiste: www.fwdeklerk.org Facebook: facebook.com/pages/FW-de-Klerk-Foundation/217696894929887 Twitter: twitter.com/FWdeKlerkFoun Zeezicht-gebou, Tygerberg-kantoorpark, 163 Hendrik Verwoerd-rylaan, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Suid-Afrika Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika Tel: +27 (0) 21 930 36 22 Faks: +27 (0) 21 930 38 98 E-pos: info@cfcr.org.za Webtuiste: www.cfcr.org.za Twitter: twitter.com/theCFCR Sentrum vir GRONDWETLIKE REGTE
    • JAARVERSLAG 2011-2012JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Inhoud2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 Boodskap van die Voorsitter 2 Verslag van die Uitvoerende Direkteur 3 ■ DIE FW DE KLERK STIGTING • Missie 4 • Bevordering van die Vreedsame Oplossing van Konflikte 5 • Bevordering van Kommunikasie 6 • Navorsing en Kommunikasie 7 • Administrasie en Fondsinsameling 8 • Personeel 8 ■ DIE SENTRUM VIR GRONDWETLIKE REGTE • Aktiwiteite 9 • Paneel van Deskundiges 13 • Personeel 13 • Kommunikasie 13 ■ FINANSIËLE STATE • Balansstaat 14 • Inkomstestaat  14 die weg na voorspoed-konferensie en galaDINEE BLADSY 1
    • DIE FW DE KLERK STIGTING JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Boodskap van die Voorsitter 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012Toe ons die Stigting in 1999 gestig hetwas my droom om ‘n organisasie te skep watin staat sou wees om die doelwitte te bevorderwat ek gedurende my presidentskap onder-steun het. Die twee vernaamste kwessies watons geïdentifiseer het, was die handhawingvan die Grondwet wat ons tussen 1990 en1996 onderhandel het - en die koestering vanpositiewe verhoudings tussen die gemeen-skappe van ons dinamiese multikulturelesamelewing. Ek het gevoel dat, ondanks myuittrede uit die aktiewe politiek, ek steeds‘n plig het teenoor diegene wat grondwet-like transformasie ondersteun het terwyl ekPresident was, om alles in my vermoë te doenom die plegtige grondwetlike ooreenkomstewaaroor ons onderhandel het, te handhaaf. Ek is bly om te kan sê - 13 jaar later - dat dieStigting die rol speel wat ons destyds voorsienhet. Dit is in staat om ditte doen danksy die regteen vryhede wat ons helponderhandel het as deel vandie nuwe Grondwet. Dit isin staat om gebruik te maak “Dit is bemoedigendons burgerlike kon organisasies soos dat s’n suksesvan die reg op vryheid van behaal in die bevordering van ‘n groot ”uitdrukking om daadwerklikaan die nasionale debat verskeidenheid nasionale uitdagings.deel te neem; dit maakgebruik van die howe en Hoofstuk 9-instellings staan dit bedreigings teen die Grondwet teë, ongeag van waar ofom die regte van Suid-Afrikaners uit al ons van wie dit kom.gemeenskappe te beskerm. Die Stigting Ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om ons Raadoefen die reg op vryheid van assosiasie uit te bedank vir hul leiding oor die afgelope jaar en om twee nuwedeur met verskeie burgerlike organisasies, lede te verwelkom - mev Wendy Luhabe en dr Lucky Mathebula. Ekwat ook toegewyd is aan die Grondwet, wil ook graag die Sentrum vir Grondwetlike Regte se gesiene Paneelsaam te werk. Dit maak ook gebruik van ons van Deskundiges bedank vir hul advies en leiding. Ten slotte wil ekoop parlementêre stelsel om voorleggings te graag die personeel van die Stigting en Sentrum bedank vir hulledoen aan parlementêre portefeulje komitees toewyding en bydrae gedurende die afgelope jaar.rakende die grondwetlikheid van wetgewing. Dit is bemoedigend dat burgerlikeorganisasies soos ons s’n sukses kon behaal indie bevordering van ‘n groot verskeidenheidnasionale uitdagings. Ek wil graag beklemtoondat die Stigting geen politieke verbintenis het FW de Klerk, voorsitternie. Dit is gretig om met alle partye saam tewerk om die doelwitte, regte en waardes indie Grondwet te bevorder. Om dieselfde rede BLADSY 2
    • JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 Verslag van die Uitvoerende Direkteur JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012Gedurende 2011 - 2012 het dieStigting en sy Sentrum vir Grondwetlike Regtevoortgegaan om ‘n belangrike bydrae totgrondwetlike bestuur en die bevordering vanmultikulturalisme in Suid-Afrika te maak. Ons het hierin geslaag deur ontwikkelingste monitor wat die Grondwet kan raak; deurop kragtige wyse aan die nasionale debatdeel te neem; te skakel met die burgerlikesamelewing en om gebruik te maak vandie howe, parlementêre komitees, dieMenseregtekommissie en die OpenbareBeskermer. Ons het ongeveer een artikel per week in dienasionale media publiseer en het deelgeneemaan talle radio- en televisie-onderhoude. Die Sentrum vir Grondwetlike Regte het12 mondelinge en geskrewe voorleggingsaan parlementêre portefeulje komitees om die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting teen te staan;gemaak oor verskeie wetsontwerpe wat om die aandag te vestig op die bepalings in die Groenskrif oorgrondwetlike implikasies inhou. Ons het ook Grondhervorming en ander bedreigings tot eiendomsregte. Dit hetten volle gebruik gemaak van die howe en voorts ook Afrikaans op universiteitsvlak ondersteun en ‘n samekomsHoofstuk 9-instellings. Gedurende die jaar van voorste organisasies gereël om die toekoms van Afrikaans-was ons betrokke by litigasie as amicus curiae medium skole te verseker. Die Stigting het ook ‘n leidende rol gespeelin Die Kaapse Balieraad v Die Regterlike om die burgerlike samelewing te waarsku oor die implikasies van dieDienskommissie en het die bal aan die rol gesit Nasionale Demokratiese Revolusie. Dit het herhaaldelik `n beroepbetreffende die saak van die werknemers van op die regering gedoen om by samesprekings betrokke te raak oordie Departement van Korrektiewe Dienste in die struikelblokke waarteen Suid-Afrika te staan kom.die Wes-Kaap teen hul departement weens Die hoogtepunt van ons jaar was ons jaarlikse konferensie endie onregverdige toepassing van demografiese galadinee op 2 Februarie 2012 by die President Hotel in Seepunt. Dieverteenwoordiging in arbeidspraktyk. tema van die konferensie was ‘Die Weg na Voorspoed’. Ons was ook Ons het ons betrokkenheid voortgesit opgetoë om die 2012 FW de Klerk Welwillendheidstoekenning aanbetreffende die Menseregtekommissie se Pieter-Dirk Uys te oorhanding. Nog ‘n hoogtepunt was die toekenoorweging van die SAPD se ondermyning van die 2011 KidsRights-vredesprys aan Chaeli Mycroft van Kaapstadvan mnr Chumani Maxwele se regte en het - die Stigting het haar benoem vir haar skitterende werk met diesukses behaal rakende ons ingryping saam Chaeli Campaign.met die openbare Beskermer betreffende Ons het voldoende fondse ingesamel om die versekering te geedie SAPD-getuiebeskermingseenheid. Die SGR dat die Stigting sy huidige rol in die toekoms sal kan speel. Ons hethet ook voortgegaan om druk uit te oefen op met groot hartseer die bedanking aanvaar van adv Nicki de Havilland,die betrokke owerhede om te sorg dat Suid- die Direkteur van die SGR. Sy het besluit om haar persoonlikeAfrikaners wat oorsee woon, kan registreer vir belangstellings na te volg. Adv Jacques du Preez het aangesluit byen stem in toekomstige nasionale verkiesings. ons span, en spesialiseer in taalregte en tussengemeenskaplikeOns het aansienlike sukses behaal in byna al verhoudings.hierdie ondernemings. Die Stigting het voortgegaan om te skakel metander NRO’s regoor die politiese spektrum enhet deelgeneem aan gesamentlike aktiwiteite Dave Steward, uitvoerende direkteur BLADSY 3
    • DIE FW DE KLERK STIGTINGJAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Missie2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 Die FW de Klerk Stigting bou voort op die filosofiese en politiese nalatenskap van FW de Klerk se presidentskap deur:1die Grondwet en die nasionale akkoord waarop dit die bevordering van kommunikasie 3 die onderneem van navorsing en kommunikasie 2 gebaseer is te onderhou, tussen leierskapsgroepe; oor onderwerpe van belang vir deur middel van die Suid-Afrika se multikulturele aktiwiteite van die Sentrum gemeenskap; vir Grondwetlike Regte;4die bevordering van vreedsame oplossings van konflikte in verdeelde gemeenskappe wêreldwyd; en deur 5 die mobilisering van finansiële ondersteuning vir gestremde kinders. ABOVE: Die Stigting bevorder ABOVE: Elita en FW de Klerk besoek hoëvlak kommunikasie. Woodside Spesiale Sorg Sentrum in Kaapstad. ABOVE: Leslie van Rooi (Stellenbosch Universiteit) en Lloyd Blake. RIGHT: Dr Warren Clewlow (raad van trustees), dr Dawie Roodt (spreker) en Dave Steward (uitvoerende direkteur).BLADSY 4
    • JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 Die Bevordering JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG van Vreedsame Oplossings 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG van 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Konflikte in Verdeelde Gemeenskappe Wêreldwyd 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012Die Stigting het Suid-Afrika se ervaring van vreedsame trans-formasie gedeel met mense in verskeie lande wat kulturele, godsdiens-tige of rassekonflikte ervaar het. FW de Klerk woon verskeie interna-sionale konferensies by en hou toesprake regoor die wêreld, waarin hydie probleme van inter-gemeenskaplike verhoudinge sowel as vrede enontwikkeling aanspreek.Dave Steward, uitvoerende direkteur vandie Stigting, het toesprake gelewer aanverskeie skole en groepe sakeleiers.Deur die loop van die jaarhet FW de Klerk 19 gehoretoegespreek: Oxford, Verenigde Koninkryk Oslo, Noorweë SwitserlandLonden, Verenigde Koninkryk Brussel, België DuitslandKalifornië, VSA Johannesburg, Suid-Afrika Taipei, China Kaapstad, Suid-Afrika Doha, Qatar BLADSY 5
    • DIE FW DE KLERK STIGTING JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 Die Bevordering van Kommunikasie JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG THE FW tussen Leierskapsgroepe DE KLER 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 IONJAARVERSLAG 2011-2012 K FOU NDAT JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 Upholdi ng South Celebrating The FW Diver sity and Africa’s de Kler k Celebrating Diver Founda Working for NatioNationa that FW tionsity and Work continu ing for nal Unity l Afric rd in SouthAcco de Kler es theNational Unity phil a k establis • Upholdi hed whe osophical and a in South Afric ng the n he was politica l heritag“ • Com Con preside mission ing • Promot stitution and nt by: e the nati • Promot research and ing com municat onal acc die feit aanvaar ing the commun ion betw ord peacefu l resolutio icating on topi een lead on which it is Ons moet dat alhoewel ons cs of imp ership based; • Mobilis n of con ortance groups; ing fina flicts in to South ncial sup divided Afri societie port for handica s through ca’s multicultur pped chil out the al society dren world; ; and by E-mail: info@fw deklerk .org •wonderlike vordering Websit Zeezich e: www.fw op baie gebiede sedert 1994 163 Hen t Buildin deklerk drik Ver g, Tygerbe .org woerd rg Office PO Box Drive, Park, 15785, Plattekl Panoram oof 750 a 7506, 0, Sou South Afri th Africa Tel: +27 ca Pat (0)21 930 Fax: +27 3622gemaak het, ons voor enorme uitdagings te staan kom (0)21 930 hs t E-mail: 3898 info@cf Progreso cr.org • Websit e: www.c THE CEN fcr.org TRE FO R CON ” STITUTI swat ons slegs te bowe kan kom as ons saamwerk. ONAL RIGHTS 2 Febru ary 2 012FW de Klerk, Februarie 2012 The Fou Upholdi ndation ng South Afr ica’s Co suppor nstitutio through the acti ts the Con Upho stitution nal Acco vities of lding South Africaand the rd Uphothe Cen lding South tre ’s Const nationa itution • Promot for Con al Accord l accord es the valu Africa’s Constitutionstitution on whi al Accor d al Rights. ch it is • Monito es, The Cen based • Informs rs develop rights and prin tre: ments that ciples people and orga might affe in the Constitu • Assists nisation ct the Con tion; Gedurende die jaar het die Stigting die people s of thei stitution and orga r constitu ; nisation tional righ s to clai ts; m their rights volgende konferensie organiseer: Die Weg Na Voorspoed-Konferensie Ter viering van die 22ste herdenking van FW de Klerk se toespraak in die parlement op 2 Februarie 1990 Op 2 Februarie 2012 het die Stigting `n konferensie gehou in samewerking met die Konrad Adenauer Stigting, getiteld “Die Weg na Voorspoed”. Verskeie politici en ander belangrike rolspelers het die konferensie bygewoon en toesprake is gelewer deur Kuben Naidoo, dr Theo de Jager, Richard Pike, dr Dawie Roodt, dr Wilmot James (links, bo na onder) en FW de Klerk. Paneelbesprekings met deskundiges het ook plaasgevind. Al die toesprake is ingesluit in `n publikasie wat ná die konferensie uitgereik is, getiteld “Die Weg na Voorspoed”. Dit is beskikbaar op die Stigting se webtuiste. Die konferensie is gevolg deur `n galadinee by die Protea Hotel President in Bantrybaai, Kaapstad, waar die FW de Klerk Tydens sy lang loopbaan Welwillendheidstoekenning vir 2012 oorhandig is aan Pieter-Dirk het Pieter-Dirk Uys (hierbo) Uys, vir sy rol in die bevordering van welwillendheid in Suid-Afrika. geslagte Suid-Afrikaners Die toekenning is in 2010 deur die raad van die FW de Klerk Stigting laat lag oor die belag- gestig - in die gees van FW de Klerk se voortdurende toewyding tot likheid van rassisme, nasionale eenheid - en om erkenning te gee aan mense wat merk- aanstellerigheid en swak regering. Hy het waardige bydraes gemaak het aan die bevordering van eenheid in ook meer as 1.5 miljoen diversiteit en welwillendheid tussen Suid-Afrikaners. Verskeie ge- Suid-Afrikaners, veral borgde items, sowel as `n goue muntstuk wat FW de Klerk en Nelson skoliere, geleer oor die Mandela uitbeeld, is gedurende die aand opgeveil. Gaste het ook die gevare van MIV/Vigs. kans gestaan om pryse te wen. BLADSY 6
    • JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 Navorsing en Kommunikasie oor JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 Onderwerpe van Belang JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 vir Multikulturele Gemeenskappe JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012Die Media Jaar-Tot-Jaar Groei* 2010 - 2011 2011 - 2012Die Stigting gaan voort om dieverskillende vorms van die media Koerante 32 66 te gebruik om sy boodskappe oor Aanlyn 16 31te dra en om onderhoude op radioen TV te lewer. Die Stigting het ook Radio 2 7op gereelde basis persverklarings Televisie 1 3uitgereik - en artikels oor aktueleonderwerpe gepubliseer in al *hierdie syfers weerspieël artikels, onderhoude en opmerkings oordie groot daaglikse en weeklikse die FW de Klerk Stigting en sy Sentrum vir Grondwetlike Regtekoerante. (volledige besonderhede beskikbaar op aanvraag)NewsAlertsNewsAlerts word gebruik deur die Stigting om infor-masie te verskaf oor huidige onderwerpe aan geïn-teresseerde individue, die media, donateurs en anderverbandhou-dende organisasies – 37 was gedurendedie verslagjaar uitgereik. Webtuiste Die Stigting se webtuiste - www.fwdeklerk.org - word gebruik vanaf 2009. Dit word gereeld bygewerk en speel `n belangrike rol in die Stigting se kommu- nikasie-strategie. Dit sluit in die Stigting se NewsAlerts, persverklarings, artikels, publikasies en FW de Klerk se toesprake. Sosiale Media Die Stigting het sy omvang op die gebied van die sosiale media uitgebrei. Vir die jongste nuus oor die Stigting se aktiwiteite: ‘Like’ ons op Facebook: facebook.com/pages/FW-de-Klerk-Foundation/217696894929887 Volg ons op Twitter: twitter.com/FWdeKlerkFoun BLADSY 7
    • DIE FW DE KLERK STIGTING JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Fondsinsameling 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 Administrasie en JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012FW de Klerk het met verskeie potensiële donateurs gedurendedie jaar vergader.Raad van TrusteesDie Raad van Trustees het `n vergadering gehou op 16 November 2011 bydie Wanderers Klub in Johannesburg en op 3 Februarie 2012 by die Presi-dent Hotel in Kaapstad.Die lede van die raad is FW de Klerk (voorsitter), Dave Steward, Elita deKlerk, Herman Bailey, Ben Coetzee Bester, dr Warren Clewlow, prof Esmedu Plessis, dr Theuns Eloff, dr Len Konar, adv Johan Kruger, prof Placid Mosiuoa Lekota (COPE) en Herman BaileyKunutu, mev Wendy Luhabe, dr Lucky Mathebula en regter Moody (raad van trustees) by die Weg naTidwell (VSA). Voorspoed Konferensie. JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Personeel 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 ook die Gedurende die verslagjaar was die Stigting JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 gasheer van drie inwonende JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG assistente: 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 Adv Jacques du Preez is aangestel as operasionele beampte op 1 Julie 2011. Hy monitor ontwikkelinge Matthias Baeuml Jennifer Lee Tobias Strohm wat intergemeenskaplike het onlangs sy (Council of Women is nou ‘n onderwyser verhoudings kan beïnvloed Meestersgraad World Leaders’ in Duitsland. “Ek en ondersteun die begin- in Openbare Gender and Public het vriendelike,sels in die Grondwet wat taal-, onderwys- Administrasie in Policy Fellowship meewerkende,en kultuurregte erken. Hy gaan voort met Internasionale programme), toegewydedie Stigting se werk ter ondersteuning Ontwikkeling aan werk nou vir die personeel ontmoet,van Afrikaans op universiteitsvlak; skryf die Harvard Amerikaanse Fonds ek ook insig gekryartikels en onderneem navorsing betref- Kennedy School vir UNICEF. “Om in een aspek vanfende multikulturele gemeenskappe en behaal. “My intern- saam met mnr Suid-Afrika waarinintergemeenskaplike verhoudings en skap by die Stigting Steward en die ek baie belangstelneem stappe om mense te help om hul was my eerste Stigting te werk het danksy my beroep -kultuurregte op te eis. ondervinding in ‘n vir my ‘n beter die Suid-Afrikaanse ontwikkelende land begrip gegee oor onderwysstelsel.” Die Stigting se en ek het ‘n skerp die belang van goeie kommunikasiebeampte, leerkurwe ervaar. regering, opperge- Irene Saunders, het in Ek het ook baie sag van die reg en September 2011 bedank geleer by Dave die Grondwet as ‘n om ‘n posisie by die Steward en lewende dokument parlement te aanvaar. gedurende my wat vir burgers Die uitvoerende direkteur veldnavorsing.” regte en instrumenteen personeel wil haar bedank vir haar gee om ‘n regver-toegewyde, professionele diens. dige en onpartydige samelewing te skep.” BLADSY 8
    • JAARVERSLAG 2011-2012JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Die Instandhouding van die2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Grondwet en die Nasionale Akkoord2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012JAARVERSLAG 2011-2012 Die Sentrum vir Grondwetlike Regte Bevorder die waardes, regte en beginsels van die Grondwet; Monitor ontwikkelings wat die Grondwet mag beïnvloed; Lig mense en organisasies in oor hul grondwetlike regte; Staan mense en organisasies by om hul regte op te eis. Tydens die verslagjaar het die Sentrum sy doelwitte op die volgende metodes uitgeoefen: • Parlementêre voorleggings • Toesprake by belangrike forums • Pro bono regsbystand • Artikels, elektroniese publikasies and onderhoude op grondwetlike strydpunte • Skakeling met burgerlike organisasies • Skakeling met Hoofstuk 9- en Hoofstuk 10-instellings • Skakeling met opposisiepartye Foto deur: Chris Kirchhoff (Bron: www.mediaclubsouthafrica.com) ©Die Grondwetlike Hof, Johannesburg. BLADSY 9
    • DIE FW DE KLERK STIGTING JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Aktiwiteite 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012Die Sentrum het voortgegaan om homself te vestig as `n leidende en JAARVERSLAG 2011-2012gesaghebbende bron van kundigheid oor grondwetlike aangeleenthede.Dit het inter alia die volgende kwessies aangespreek:Die Onafhanklikheid van die council” (Argus) | “Rights Centre and Jhb law firmRegbank en die Oppergesag join Bar Council challenge” (Legalbrief) | “Planvan die Reg for one apex court draws flack” (Business Day) • Voorleggings: Regterlike Gedragskode (mondelings) | “CJ extension amendment ‘constitutionally’ • Amicus Curiae: Kaapse Balieraad v Die Regterlike problematic” (Legalbrief) | “Judges Remuneration Dienskommissie and Conditions of Employment Amendment Bill • Pro bono bystand: DLA Cliffe Dekker, adv D Irish problematic” (Legalbrief) | “As the brouhaha dies SC en adv J de Waal around the Chief Justice” (Legalbrief) | “Another • Onderhoude: Judge Hlophe’s appeal (Die Burger, Judicial rebuke of the JSC” (Politicsweb) Argus, Sunday Tribune) | Judicial Code of Conduct • ConsAlert: The JSC challenge and Regulations (News24) | State Law Advisor’s • NewsAlerts: The Rule of Law and Constitutions competence to comment on Constitutionality in rapidly changing Societies | President Zuma (Mail & Guardian )| Chief Justice’s withdrawal and the Balance between the Executive and the of his acceptance of the extension of his term of Judiciary Office (Mail & Guardian) | One Apex Court • Persverklaring: The Constitutional court’s ruling (Business Day) | President Zuma’s nomination of on the extension of the Chief Justice’s term of a new Chief Justice (Beeld, Cape Times, City Press) Office | Ruling in the Cape Bar Council v JSC (Die Burger, • Skakeling met: Lede van die RDK rakende moont- Argus) | ANC proposal to review Constitutional like strategie om RDK verrigtinge te boikot Court Judgments (Rapport) • Navorsing dokument: Besprekings van die • Artikels: “Constitutional amendment needed to Grondwetlike Vergadering betreffende die hear Hlophe appeals” (Legalbrief) | “Judge Row bepalings wat regterlike aanstellings bestuur hots up – Rights Centre and Joburg Law firm join Bloemfontein, regterlike hoofstad Foto deur: Graeme Williams (Bron: www.mediaclubsouthafrica.com) © van Suid-Afrika. BLADSY 10
    • JAARVERSLAG 2011-2012Die Vryheid van Uitdrukking Taal- en Kultuurregte • Voorleggings: Die Wetsontwerp op die • Voorleggings: Suid-Afrikaanse Talewetsontwerp Beskerming van Inligting (geskrewe) | Kommissie • Mosies: Universiteit Stellenbosch (US) Konvoka- vir Persvryheid sie betreffende die agteruitgang van Afrikaans (as • Regsadvies: Aan die portefeulje komitee en sekondant) opposisiepartye oor die grondwetlikheid van die • Betreffende tale: moniteer verwikkelinge wetsontwerp se omvang | Aan opposisiepartye – status asook gebruik van Afrikaans in laer- oor die grondwetlikheid van die regering se voorg- en hoërskole | afname in getal enkelmedium estelde vergunnings op die Wetsontwerp op die Afrikaanse skole in Suid-Afrika Beskerming van Inligting • Ondersteuning: bevordering en versterking van • ConsAlert: Black Tuesday PanSAT • NewsAlert: The need for dialogue on hate speech • Deelname aan: Nasionale debat betreffende • Onderhoude: “Protecting State from Security” Afrikaans as akademiese voertaal en die bevorder- (Star) | “The M&G v The President” (Beeld) ing en beskerming daarvan op universiteitsvlak, • Skakeling met: Suid-Afrikaanse Menseregtekom- veral by die US | Hoëvlakdinkskrum in Pretoria missie oor die klagte teen die onwettige en on- onder leiding van die Afrikaanse Taalraad grondwetlike optrede van die President se Spesiale • Skakeling met: Akademici (insluitend prof Beskermingseenheid in verband met mnr H Giliomee), studente organisasies en ander Maxwele | Advies aan SAMRK oor prosedure, belanghebbendes oor toekomstige strategiese magte en verstreke opdragte op tydlyn | Het stappe betreffende die agteruitgang van Afrikaans SAMRK onder termyn geplaas | Skakeling met op universiteitsvlak | Afrikaanssprekendes in die invloedryke lede van die publiek betreffende Wes-Kaapse Departement van Korrektiewe Dienste moontlike drukgroep en met die slagoffer se (DKD) in verband met ongelyke indiensneming prokureurs rakende die siviele eis | Antwoordende • Pro bono bystand: vir DKD werknemers verklaring ingedien op Minister se antwoord en • Klagte gelê: aan Suid-Afrikaanse Menseregte- kennisgewing van appèl | Advies aan SAMRK oor kommissie oor haatspraak deur Keno Waters ongeldigheidvan Minister se gronde vir appèl • Artikels: “Staak die Foltering” (Cape Argus) | • Samewerking met: R2K-burgerregte organisasie “Taaldebat Vat Vlam” (Die Burger) | “Gee Terug om die Wetsontwerp op die Beskerming van Ons Taal” (Rapport) | ”Maaties moet nou daad- Inligting teen te staan | Verdere skakeling met die werklik optree oor taal” (Die Burger) | “Matie Sweedse Liberale Party Rektor reik die hand” (Rapport) | “Ons is besorg • Deelname: Internasionale navorsing betreffende oor die US se taalbeleid” (Litnet) | Konsep-Taalwet openbare opposisie teen konsepwetgewing is tandeloos” (Die Burger) • NewsAlerts: Legal Position of Refugees in SADie Reg om te Stem | Transformation of the judiciary and Organs of • Skakeling met: Die Suid-Afrikaanse Regsher- State | The FW de Klerk Foundation Comments vormingskommissie oor konsepwetgewing wat on the South African Languages Bill, 2011 | alle Suid-Afrikaners oorsee in staat sal stel om te Concerns about the SA Languages Bill |The Need stem| Die departement van binnelandse sake oor for Dialogue on Hate Speech konsepwetgewing oor die reg om te stem |OVK • Persverklaring: The FW de Klerk Foundation betreffende konsepwetgewing | Demokratiese responds to Hate Speech by Rev Kemo Immanuel Alliansie betreffende hul private-lid-wetsontwerp Waters • Onderhoude: Vlugtelinge in South Africa (RSG) | Talewet (RSG, Radio Kansel, Robinson Regstreeks)Die Bevordering van Gelykheid • Pro bono bystand: Hayes Inc adv S Burger SC, adv L Ackerman betreffende ongelyke mediese voordele vir afgetrede SAPD-lede; handel aanmaningsbrief af|adv J de Waal • Skakeling met: Polmed betreffende jongste beleid | Minister van Landbou, Bosbou en Visserye rakende die kwotas vir gestremdes | Met die regsadviseur van die Minister van die Departement van Water en Omgewingsake om die kwota stelsel in lyn te laat bring met artikel 9(2) van die Grondwet | Direkteur-generaal wat daarvoor verantwoordelik is om die beleid in lyn te bring met artikel 9(2) • NewsAlerts: Employment Equity Targets in the Police and in the Department of Defence from unfair discrimination | The freedom from unfair discrimination BLADSY 11
    • DIE FW DE KLERK STIGTINGMisdaad Beplanning betreffende grondgebruik; plaaslike • Voorlegging: Wysigingswetsontwerp op die verkiesings en raadslede se regte; die reg op Suid-Afrikaanse Polisiediens (geskrewe) regverdige arbeidspraktyke; die kind se beste • Regsadvies: Aan fluitjieblasers betreffende belang en aanneming; regte van gevangenes; die kommersiële bedrog reg op regsadvies; ekonomiese vennootskappe en • Opgestel: formele klagte aan die Staatspresident grondwetlike regte; toelaes vir gestremdes; die reg oor die mislukte Getuiebeskermingseenheid | op vryheid van uitdrukking; die reg op regverdige Hoofde van Betoog namens Getuiebeskermings- administratiewe optrede binne die werksplek; die eenheid vir ontmoeting met Minister van Justisie magte van Hoofstuk 9-instellings; reg op vryheid en Grondwetlike Ontwikkeling | Brief namens van geloof; reg op ‘n billike verhoor; die reg op Getuiebeskermingseenheid aan Staatspresident vaste eiendom nie in eksekusie te verkoop nie; die • Voorberei: Kwantum eis vir lede van die reg op basiese onderwys; bewerings van korrupsie Getuiebeskermingseenheid teen die program in die landdroskommissie; die reg op presidensiële • Regsverteenwoordiging: Vir lede van die Getuie- kwytskelding, die NGV; eiendomsregte, veral beskermingseenheid tydens onderhandelinge met nuwe mynregte en die vervolging van ernstige die waarnemende minister van die program | Vir ekonomiese oortredings lede van die Getuiebeskermingseenheid tydens • Paneel van Deskundiges saamgeroep bemiddeling met die Openbare Beskermer en die • Konsultasie: Met opposisiepartye betreffende waarnemende minister van die program die onwenslikheid van Hoër Onderwys as eksklusiewe nasionale bevoegdheid • Deelname aan: KAS/NWU konferensie oorEiendomsregte en ‘Voldoende Staatsbestuur’; ‘n referaat gelewerGrondhervorming oor “Die Rol van Voldoende Staatsbestuur om die • Voorleggings: Die Wysigingswetsontwerp op besit van Mensregte te Verseker” | SAIS tafelronde Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbeheer oor die stryd teen korrupsie |Die plaaslike regering: Wysigingswetsontwerp • Artikels: “Human Rights Report Card” (Politics- op Munisipale Eiendomsbelasting | Konsep- web, Cape Argus) | “All citizens must accept equal wetgewing oor grondhervorming responsibility for the future of South Africa” (Cape Argus) | “The road to South Africa’s grim past”Algemeen (TygerTalk) • Publikasies: Sentrum se 5de Menseregte- • ConsAlerts: Human rights Report Card | SAPS verslagkaart op Menseregtedag, 21 Maart 2011 raid on the PP • Verleen bystand aan 52 groepe en / of indivi- • NewsAlerts: Military Veterans and the need for due oor: Die reg op moedertaalonderrig; reconciliation | The Separation of Powers Hoogste Hof van Appél, Bloemfontein. Foto deur: Graeme Williams (Bron: www.mediaclubsouthafrica.com) ©BLADSY 12
    • JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Paneel van Deskundiges 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012Die SGR het vergader op 3 June 2011 by die Wanderers Klub in Johannesburg en op JAARVERSLAG 2011-201212 December 2011 by die Portswood Hotel in Kaapstad.Die lede van die Paneel is: FW de Klerk, Dave Steward, adv Nichola de Havilland,dr Anthea Jeffery, adv Paul Hoffman, adv Johan Kruger, dr Penuell Maduna,Johan Marais, prof Francois Venter, prof David Welsh en prof Marinus Wiechers. DieBeskermheer van die Sentrum is regter Ian Farlam (regs). JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Personeel 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 Klerk, Dave Steward, uit- FW de JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG hoof van die FW de Klerk voerende 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 en die personeel van die Stigting, JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012wil graag vir Stigting en die SGR JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 Adv Nichola de Havilland, JAARVERSLAG 2011-2012 adv De Havilland bedank vir haar direkteur van die SGR sedert enorme bydrae aan die Sentrum Januarie 2009, het die Sentrum oor die afgelope vyf jaar en vir haar verlaat aan die einde van Januarie onvermoeibare toewyding tot die 2012 om persoonlike belange na te bevordering en beskerming van volg.  Adv De Havilland bly aan as die Grondwet. Ons wens haar lid van die SGR se Paneel van alle voorspoed toe met haar Deskundiges en sal nog steeds die toekomstige ondernemings. Sentrum se aktiwiteite ondersteun. JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Kommunikasie 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012ConsAlerts JAARVERSLAG 2011-2012ConsAlerts word gebruik om die jongste nuus oor grondwetlikekwessies oor te dra aan meer as 2 600 lesers, insluitendgeïnteresseerde individue, die media, donateurs en anderverbandhoudende organisasies - 11 is gedurende die verslagjaaruitgereik. Webtuiste Die Sentrum se webtuiste www.cfcr.org.za word gereeld bygewerk en speel `n belangrike rol in die Sentrum se kommu- nikasie-strategie. Dit bied toegang tot die Sentrum se voorleggings, artikels en grondwetlike analises. Sosiale Media Volg ons op Twitter vir die jongste nuus oor die Sentrum se aktiwiteite: twitter.com/theCFCR BLADSY 13
    • DIE FW DE KLERK STIGTINGJAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG Finansiële State2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012 JAARVERSLAG 2011-2012Die FW de Klerk Stigting Trust(Registrasienommer NPO 031 061)Jaarlikse Finansiële State vir die finansiële jaar geëindig op 29 Februarie 2012 Balansstaat op 29 Februarie BALANSSTAAT OP 29 FEBRUARIE 2012 2012 2012 2011 Nota(s) R R Bates Nie‐bedryfsbates Eiendom, aanleg en toerusting 110 376 131 091 Ontasbare bates 61 315 61 315 171 691 192 406 Bedryfsbates Ander debiteure 187 280 229 042 Kontant en kontantekwivalente 5 230 996 4 615 023 5 418 276 4 844 065 Totale Bates 5 589 967 5 036 471 Ekwiteit en Aanspreeklikheid Ekwiteit Trust kapitaal 5 000 5 000 Opgehoopte inkomste 5 578 611 5 024 901 5 583 611 5 029 901 Aanspreeklikheid Bedryfslas Andere betaalbaar 6 356 6 570 Totale Ekwiteit en Aanspreeklikheid  5 589 967 5 036 471Die FW de Klerk Stigting Trust(Registrasienommer NPO 031 061)Jaarlikse Finansiële State vir die finansiële jaar geëindig op 29 Februarie 2012 Inkomstestaat INKOMSTESTAAT 2012 2011 Nota(s) R R Inkomste 3 928 189 3 642 538 Bedryfskoste (3 572 751) (3 868 222) Bedryfs (tekort) / oorskot 355 438 (225 684) Beleggingsinkomste 198 272 257 886 Surplus vir die jaar 553 710 32 202BLADSY 14