0
PARTYKEER
Deur
Alta Kotzé
Partykeer is ek sommer lus
vir niks!
Anderkeer kan ek berge
versit!
Partykeer is ek in
oorwinning!
Anderkeer is die gat so...
Partykeer wil my lewe draaie
loop wat my nie aanstaan
nie.
Anderkeer wil ek draaie loop
wat die Here nie aanstaan
nie!
Par...
Partykeer is die lewe so
onverstaanbaar en
onaanvaarbaar!
Anderkeer kan die stroom
so kalm en rustig
voortvloei oor my
lew...
Partykeer is my huis vir
my ‘n veilige hawe –
Anderkeer kan dit ‘n
aansluitingslyn in hierdie
gejaagde lewensstasie
word, ...
Here, hoe’s dit dan partykeer,
dat U teenwoordigheid so
kosbaar en innig is en anderkeer
kruip ek vir myself en vir U weg?...
Partykeer is my liefde vir U
so vaal en ontoereikend!
MAAR – Elke keer is U Liefde
so groot, wonderbaarlik en
alomteenwoor...
Partykeer Here,
wonder ek oor U,
En oor U liefde,
Oor U genade!
Upcoming SlideShare
Loading in...5
×

PARTYKEER.pps

361

Published on

Published in: Entertainment & Humor, Sports
0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total Views
361
On Slideshare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
0
Actions
Shares
0
Downloads
3
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Transcript of "PARTYKEER.pps"

  1. 1. PARTYKEER Deur Alta Kotzé
  2. 2. Partykeer is ek sommer lus vir niks! Anderkeer kan ek berge versit! Partykeer is ek in oorwinning! Anderkeer is die gat so diep donker!
  3. 3. Partykeer wil my lewe draaie loop wat my nie aanstaan nie. Anderkeer wil ek draaie loop wat die Here nie aanstaan nie! Partykeer help Sy Hand en ander kere los Hy my om my kop te stamp! Meestal as ek luister dan kom dinge reg!
  4. 4. Partykeer is die lewe so onverstaanbaar en onaanvaarbaar! Anderkeer kan die stroom so kalm en rustig voortvloei oor my lewensakker!
  5. 5. Partykeer is my huis vir my ‘n veilige hawe – Anderkeer kan dit ‘n aansluitingslyn in hierdie gejaagde lewensstasie word, wat net wind naja!
  6. 6. Here, hoe’s dit dan partykeer, dat U teenwoordigheid so kosbaar en innig is en anderkeer kruip ek vir myself en vir U weg? Waar U woord ‘n lig en U leiding ‘n kierie vir en op my pad moet wees, voel dit partykeer asof die donker doolhof van my lewe mank gaan aan die lig en die kierie? Anderkeer kan ek rustig op ‘n bank in die park sit en die mense dophou wat verby loop – hulle wat swaarder kry as ek, en ek kan so gelukkig voel dat my vel wil oopbars!
  7. 7. Partykeer is my liefde vir U so vaal en ontoereikend! MAAR – Elke keer is U Liefde so groot, wonderbaarlik en alomteenwoordig! U liefde is oorwinnend, dit loop nie draaie nie, dit los my nooit, help my altyd – saggies – reg, Laat my nooit gejaagd voel nie, laat my nooit verdwaald voel nie, laat my altyd met ‘n gevoel van menswaardigheid!
  8. 8. Partykeer Here, wonder ek oor U, En oor U liefde, Oor U genade!
  1. A particular slide catching your eye?

    Clipping is a handy way to collect important slides you want to go back to later.

×