Your SlideShare is downloading. ×
Gebed.pps
Gebed.pps
Gebed.pps
Gebed.pps
Gebed.pps
Gebed.pps
Upcoming SlideShare
Loading in...5
×

Thanks for flagging this SlideShare!

Oops! An error has occurred.

×
Saving this for later? Get the SlideShare app to save on your phone or tablet. Read anywhere, anytime – even offline.
Text the download link to your phone
Standard text messaging rates apply

Gebed.pps

271

Published on

0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total Views
271
On Slideshare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
0
Actions
Shares
0
Downloads
0
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

Report content
Flagged as inappropriate Flag as inappropriate
Flag as inappropriate

Select your reason for flagging this presentation as inappropriate.

Cancel
No notes for slide

Transcript

  • 1. Kom ons bid...Kom ons bid... In die Naam van Jesus, dankie vir hierdieIn die Naam van Jesus, dankie vir hierdie dag.dag. Dankie dat ek kan sien,Dankie dat ek kan sien, dankie dat ek kan hoor.dankie dat ek kan hoor. Ek is só geseënd omdat UEk is só geseënd omdat U vergewe en verstaan.vergewe en verstaan. U het reeds so baie vir my gedoenU het reeds so baie vir my gedoen en nog steeds seën U my.en nog steeds seën U my. Vergewe my in hierdie dag,Vergewe my in hierdie dag, want ek het alweer gesondig.want ek het alweer gesondig. Bewaar my van gevaar en seerkry.Bewaar my van gevaar en seerkry. Maak my positief en vol begrip en deernisMaak my positief en vol begrip en deernis
  • 2. Help my om in hierdie dag my beste te geeHelp my om in hierdie dag my beste te gee Open my ore, sodat ek U stem kan hoor,Open my ore, sodat ek U stem kan hoor, Open my oë, sodat ek U werke kan sienOpen my oë, sodat ek U werke kan sien en maak my gehoorsaam aan U Woorden maak my gehoorsaam aan U Woord Leer my om my besig te hou met dit wat ekLeer my om my besig te hou met dit wat ek kan verander en die res aan U oor te laatkan verander en die res aan U oor te laat Leer my om sonde deur U oë te sienLeer my om sonde deur U oë te sien en dit nét so te haaten dit nét so te haat en dadelik te belyen dadelik te bely en so vergifnis van U te ontvang.en so vergifnis van U te ontvang.
  • 3. En wanneer die wêreld my druk,En wanneer die wêreld my druk, dat ek sal onthou om soos Jesus te maak -dat ek sal onthou om soos Jesus te maak - om ‘n stil plekkie te soek om U raad te vra -om ‘n stil plekkie te soek om U raad te vra - veral as ek voel ek het nie meer raad nie.veral as ek voel ek het nie meer raad nie. Ek weet - wanneer ek té ontsteld is om te bid,Ek weet - wanneer ek té ontsteld is om te bid, luister U na my gees en U antwoord.luister U na my gees en U antwoord. Hou vol om U wil te doen, nie myne nie.Hou vol om U wil te doen, nie myne nie. Hou vol om my te seën,Hou vol om my te seën, sodat ek ander tot seën kan wees.sodat ek ander tot seën kan wees. Laat my U Woord onthou,Laat my U Woord onthou, sodat ek dit aan ander kan uitdeel.sodat ek dit aan ander kan uitdeel.
  • 4. Ek bid vir dié wat verlore isEk bid vir dié wat verlore is en U nie kan vind nie.en U nie kan vind nie. Ek bid vir hulle wat onregverdig veroordeel word.Ek bid vir hulle wat onregverdig veroordeel word. Ek bid vir hulle wat U WoordEk bid vir hulle wat U Woord nie met ander wil deel nie.nie met ander wil deel nie. Ek bid vir hulle wat hierdie woorde sal leesEk bid vir hulle wat hierdie woorde sal lees en dit nie wil toepas in hulle lewens nie.en dit nie wil toepas in hulle lewens nie. Ek bid vir hulle wat hierdie boodskap sal uitveeEk bid vir hulle wat hierdie boodskap sal uitvee en dit nie met ander sal deel nie.en dit nie met ander sal deel nie. Ek bid vir hulle wat nie glo nie,Ek bid vir hulle wat nie glo nie, Maar ek glo.Maar ek glo. Ek glo dat God mense verander,Ek glo dat God mense verander, Ek glo dat God omstandighede verander.Ek glo dat God omstandighede verander. Ek bid vir U en my broers en sustersEk bid vir U en my broers en susters in die Naam van Jesus.in die Naam van Jesus. Amen.
  • 5. Mag u dag geseënd wees.Mag u dag geseënd wees. Werk vir Jesus.Werk vir Jesus. Die beloning is veel groterDie beloning is veel groter as wat die menslike verstandas wat die menslike verstand ooit kan bedink!ooit kan bedink!
  • 6. Mag u dag geseënd wees.Mag u dag geseënd wees. Werk vir Jesus.Werk vir Jesus. Die beloning is veel groterDie beloning is veel groter as wat die menslike verstandas wat die menslike verstand ooit kan bedink!ooit kan bedink!

×