SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
God is Skepper 6 September 2009 tema God is die Pottebakker – Sy hande vorm die klei van ons lewe (Hy is in 'n intieme verhouding met ons) God versamel ons voor Hom ,[object Object]
Video oor die Pottebakker speel met 'n CD – The John Michael Talbot Collection – A library of 35 favorite songs – Disk Two
Verwelkoming in kerk
Kinders, verjaarsdae, nuwes
Dankie vir almal wat gehelp het – Ian, Albert, Susan, Ursula, Rethie, Lynette vir die klei, Louise vir die wiel, Brenda vir die potte uitstalling, voorsangers, musiekgroep, graad 7’s.
Votum en SeëngroetGod praat met ons God is Skepper Die Bybel is 'n biblioteek van beelde, 'n magdom daarvan, wat manlik én vroulik is, wat persoonlik én onpersoonlik is (Vader en 'n Rots), wat soms teenstrydig is (Vriend en Vyand), maar altyd dinamies en lewend teenwoordig. Al hierdie beelde vir God is metafore, uitdrukkings wat vir God gebruik word, omdat dit ons 'n konnotasie gee met iets wat vir ons bekend is.   Hierdie Godsbeelde is aannames oor God se karakter of sy aard.  Dit bepaal letterlik hoe ons Hom ervaar.  Walter Brueggemann: “The God you speak, is the God you get.” Vandag praat ons oor God as Skepper. Ons gaan daaroor sing, ons gaan daaroor praat en nadink, en ons gaan dit ervaar met die klei wat elkeen van ons in die portaal gekry het. ,[object Object],Tradisioneel word aan God as Skepper gedink in terme van sy Almag en verhewenheid – die God wat orde skep uit die chaos.  Ons gaan nou na 'n PowerPoint kyk wat iets daarvan vir ons wys. Terwyl die musiek speel (Psalm 91/Wedding Dance – John Michael Talbot – track 3), kyk na die PowerPoint en raak bewus van die grootsheid van God se Skepping.  Ons wil ons verwonder oor God en sy werk. ,[object Object],God is Pottebakker Die Bybel beskryf sy skeppingswerk egter ook in baie persoonlike terme.  God as Skepper word op baie plekke in 'n intieme verhouding met mense en die wêreld en die hemel geteken.  Kom ons lees daaroor. ,[object Object],Toe die Here God die aarde en die hemel gemaak het, 5was daar nog nie enige struike op die aarde nie en het daar ook nog nie enige groenigheid opgeskiet nie, want die Here God het dit nog nie op die aarde laat reën nie, en daar was nog nie ’n mens om die grond te bewerk nie. 6Daar het water uit die aarde uit opgekom en al die grond nat gemaak. 7Die Here God het toe die mens gevorm uit stof van die aarde en lewensasem in sy neus geblaas, sodat die mens ’n lewende wese geword het. Hier in Gen 2 sê die skrywer: “Die Here God het toe die mens gevorm uit die stof van die aarde en lewensasem in sy neus geblaas”.  Die woordjie “vorm” is die woord wat gebruik word vir ‘n pottebakker terwyl hy die klei in 'n voorwerp vorm.   Dit beteken dat Genesis aan  God as die Pottebakker dink.  Soos 'n Pottebakker die klei vorm, só vorm God die mens.  God skep “hande in die klei” soos 'n pottebakker.   En hierdie Pottebakker stel belang in alles wat ons doen of dink of ervaar. Elke uur van elke dag van elke week van elke jaar stel God belang in jou lewe, sorg Hy vir jou, is Hy lief vir jou. Nou, ek hoef jou nie te oortuig nie.  Vertel vir mekaar daarvan: ,[object Object],Inset oor die pottebakkerskuns Om ons te help om oor God as Pottebakker na te dink, gaan ek julle ietsie meer vertel oor die hele proses van potte bak.  Terwyl ek 'n bietjie meer vertel oor die pottebakkerskuns, maak solank julle houertjies oop en haal die klei daaruit. Klei is 'n heerlike medium om mee te werk.  Dit is lekker elasties en plooibaar, sodat jy allerhande voorwerpe daarmee kan maak.  Hierdie klei is van meel gemaak – julle kan die resep by Lynette kry. Ek het kers opgesteek by 'n pottebakker, David Moss, en die volgende by hom geleer.  En ek wil hê julle moet dit saam met my ervaar: ,[object Object]

More Related Content

More from Chris van Wyk

Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagChris van Wyk
 
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagChris van Wyk
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
 
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxChris van Wyk
 
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptxChris van Wyk
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxChris van Wyk
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxChris van Wyk
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxChris van Wyk
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxChris van Wyk
 
Hebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptxHebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptxChris van Wyk
 

More from Chris van Wyk (20)

Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47
 
Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47
 
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
 
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
 
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
 
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
 
1 Sam 3.docx
1 Sam 3.docx1 Sam 3.docx
1 Sam 3.docx
 
1 Samuel 3.pptx
1 Samuel 3.pptx1 Samuel 3.pptx
1 Samuel 3.pptx
 
Hebreërs 4.pptx
Hebreërs 4.pptxHebreërs 4.pptx
Hebreërs 4.pptx
 
Hebreërs 4.docx
Hebreërs 4.docxHebreërs 4.docx
Hebreërs 4.docx
 
Jeremia 31.pptx
Jeremia 31.pptxJeremia 31.pptx
Jeremia 31.pptx
 
Jesaja 50.docx
Jesaja 50.docxJesaja 50.docx
Jesaja 50.docx
 
Jesaja 50.pptx
Jesaja 50.pptxJesaja 50.pptx
Jesaja 50.pptx
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docx
 
Hebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptxHebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptx
 
Jesaja 25.docx
Jesaja 25.docxJesaja 25.docx
Jesaja 25.docx
 

God as Skepper.docx

  • 1.
  • 2. Video oor die Pottebakker speel met 'n CD – The John Michael Talbot Collection – A library of 35 favorite songs – Disk Two
  • 5. Dankie vir almal wat gehelp het – Ian, Albert, Susan, Ursula, Rethie, Lynette vir die klei, Louise vir die wiel, Brenda vir die potte uitstalling, voorsangers, musiekgroep, graad 7’s.
  • 6.
  • 7. Brei 'n bietjie julle klei.
  • 8. Voel julle hoe dit amper-amper kleef aan julle hande? Jy raak as’t ware deel van die klei.
  • 9. Dan moet klei in die middel van die wiel geplaas word, anders kan 'n mens nie 'n ronde amper perfekte simmetriese pot maak nie.
  • 10. Ons gaan egter nie met 'n wiel werk nie. Louise Eksteen sê my, dat sy in elk geval verkies om sonder die wiel te werk.
  • 11. Besluit op iets wat jy graag wil maak.
  • 12. Ek gaan aan die einde vir die voorskoolse kinders vra om vir my te kom wys wat hulle gemaak het.
  • 13. As jy wil, kan jy soos ek, net werk met die klei, en spontaan iets skep, net soos jou hande en die klei jou begelei.
  • 14. Dit is hoe kreatiwiteit werk – die klei vra as’t ware dat iets spesifiek daarvan gemaak word. Die kleur speel 'n rol. Die hoeveelheid speel 'n rol. Hoe plooibaar dit is, speel 'n rol. Hoe jy voel en waaraan jy nou dink, speel 'n rol.
  • 15.
  • 16. Daar is 'n spontane interaksie tussen jou en God, tussen jou gawes en vermoëns en wat God daarvan kan maak. Dit is iets wat my van verlede week se teksgedeelte die meeste getref het. Die eerlike interaksie tussen Moses en God in die woestyn (Numeri 11). Jy kan maar praat met God, jy kan selfs verskil van wat God doen, en dit eerlik vir Hom sê. En Hy sal daarna luister, en daarop reageer. Uiteraard is dit Hy wat jou vorm, so sy wil sal altyd die deurslag gee. Maar reg deur die Bybel is daar gedeeltes wat ons oortuig, God verander dinge in reaksie op jou, en jou gebede, en jou wense en behoeftes. Jy kan Hom daarvoor vertrou.
  • 17. Soms is daar 'n groot stuk breiwerk nodig in jou lewe. Om jou voor te berei vir dié voorwerp wat God van jou wil maak. Niemand van ons hou van die druk van moeilike besluite of moeilike omstandighede nie. Dit sou masochisties wees! Maar, dit is nou eenmaal so, as die druk nie daar is nie, bereik ons minder. Van die groot leiers in die wêreld is dit waar, so sê navorsing by Harvard, dat hulle een of ander tyd in hulle lewe deur 'n tyd van stres en disoriëntasie gegaan het, waarna hulle gewoonlik meer kon bereik.
  • 18.
  • 19.
  • 20. PE Afrikaanse Opvoedingsfonds – 1,2 miljoen Rand
  • 23. Leiers vir Koffiekroeg en graad 6 kategese
  • 24. Bloemendal – Seyesi gemeente uitreik – verf
  • 25. Ramadan – bid vir insig dat U Moslems liefhet
  • 26. Siekes – bid vir onsekerheid, vir krag met slegte tyding – dank vir beterskap
  • 27. Dankoffers – graad 7’s en PowerPoint met ander aankondigings
  • 28.
  • 29. Seën