SlideShare a Scribd company logo
1 of 10
Jesus belowe nie stresvry lewe nie,
maar Hy belowe Sy krag en
teenwoordigheid
Gekoppel aan Sy meesterplan:
DISSIPELSKAP ...om te word soos die
een wat jy volg
Skrifgedeelte: die evangelie volgens
Johannes 1:1-14 Jesus, die Lig
1 In die begin was die Woord daar, en die
Woord was by God, en die Woord was self
God. 2 Hy was reeds in die begin by God.
3 Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie
'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom
tot stand gekom nie. 4 In Hom was daar lewe,
en dié lewe was die lig vir die mense.
5 Die lig skyn in die duisternis, die duisternis
kon dit nie uitdoof nie. 6 Daar was 'n man
wat deur God gestuur is. Sy naam was
Johannes. 7 Hy het gekom om te getuig; hy
moes getuig van die lig, sodat almal deur
hom tot geloof kon kom. 8 Hy was self nie
die lig nie, maar hy moes van die lig getuig.
9 Die ware lig wat elke mens verlig, was aan
kom na die wêreld toe. 10 Hy wás in die
wêreld – die wêreld het deur Hom tot stand
gekom – en tog het die wêreld Hom nie
erken nie.
11 Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog
het sy eie mense Hom nie aangeneem nie.
12 Maar aan almal wat Hom aangeneem
het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg
gegee om kinders van God te word. 13
Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die
drang van 'n mens of die besluit van 'n man
nie, maar hulle is uit God gebore. 14 Die
Woord het mens geword en onder ons kom
woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die
heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van
die Vader het, vol genade en waarheid.
In Hom was lewe, en die lewe was die
lig van die mense.
vers 4
En die lig skyn in die duisternis,
vers 5
Die revolusionêre boodskap
Die waaragtige lig wat elke mens verlig, was
aan kom in die wêreld.
vers 9
Duisternis en Lig
Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek
julle ook.
Johannes 20:21
Julle is die lig van die wêreld.
Laat julle lig só skyn voor die mense, dat
hulle julle goeie werke kan sien en julle
Vader wat in die hemele is, verheerlik.
Matteus 5:14&16
Ooggetuies en draers van die Lig
Vol van genade en waarheid.
Vers 14
“Look at that man! He’s punching holes in
the darkness!” - Robert Louis Stevenson
Maar almal wat Hom aangeneem het, aan
hulle het Hy mag gegee om kinders van
God te word, aan hulle wat in sy Naam glo
Johannes 1:12
Hoe kan dit lyk?
Jesus belowe krag

More Related Content

What's hot

Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaansWorldBibles
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12Susanna De Waal
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenErnest Potgieter
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende GodTema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende GodAGS Lofoord Upington
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWorldBibles
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouselfErnest Potgieter
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidAGS Lofoord Upington
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieKobus van Zyl
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopAGS Lofoord Upington
 

What's hot (20)

Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
Verstaan jou roeping.
Verstaan jou roeping.Verstaan jou roeping.
Verstaan jou roeping.
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende GodTema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 
Profesie en profete
Profesie en profeteProfesie en profete
Profesie en profete
 
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloofDie begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Die sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerkDie sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerk
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
 
Tema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoenTema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoen
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Tema : Meesterplan 3

  • 1.
  • 2. Jesus belowe nie stresvry lewe nie, maar Hy belowe Sy krag en teenwoordigheid Gekoppel aan Sy meesterplan: DISSIPELSKAP ...om te word soos die een wat jy volg
  • 3. Skrifgedeelte: die evangelie volgens Johannes 1:1-14 Jesus, die Lig 1 In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. 2 Hy was reeds in die begin by God. 3 Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. 4 In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense.
  • 4. 5 Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie. 6 Daar was 'n man wat deur God gestuur is. Sy naam was Johannes. 7 Hy het gekom om te getuig; hy moes getuig van die lig, sodat almal deur hom tot geloof kon kom. 8 Hy was self nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig. 9 Die ware lig wat elke mens verlig, was aan kom na die wêreld toe. 10 Hy wás in die wêreld – die wêreld het deur Hom tot stand gekom – en tog het die wêreld Hom nie erken nie.
  • 5. 11 Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie. 12 Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. 13 Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van 'n mens of die besluit van 'n man nie, maar hulle is uit God gebore. 14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.
  • 6. In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. vers 4 En die lig skyn in die duisternis, vers 5
  • 7. Die revolusionêre boodskap Die waaragtige lig wat elke mens verlig, was aan kom in die wêreld. vers 9 Duisternis en Lig
  • 8. Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook. Johannes 20:21 Julle is die lig van die wêreld. Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik. Matteus 5:14&16 Ooggetuies en draers van die Lig
  • 9. Vol van genade en waarheid. Vers 14 “Look at that man! He’s punching holes in the darkness!” - Robert Louis Stevenson
  • 10. Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo Johannes 1:12 Hoe kan dit lyk? Jesus belowe krag