SlideShare a Scribd company logo
1 of 14
Romeine 12: 16 tot 21
16) Leef in harmonie met mekaar.
Moenie baklei nie.
Moenie beter as ander mense
probeer wees nie. Maak vriende
met mense wat nie te veel van
hulleself dink nie. Onthou: julle
beskik nie oor al die kennis en
wysheid in die wêreld nie. Wees
nederig.
17) Moenie net regsit om ander
mense in eie munt terug te betaal as
hulle iets verkeerds aan julle gedoen
het nie. Doen liewer goeie dinge
sodat ander mense kan sien dat
julle God dien.
18) Doen van julle kant af alles in
julle vermoë om in vrede met ander
mense te leef. 19) Laat staan al julle
wraakplanne, my liewe broers en
susters. Dit pas glad nie by
gelowiges nie. Los sulke dinge vir
God. Daar staan immers in die
Bybel:
“‘Ek alleen het die reg om te straf;
Ek sal wraak neem,’” sê die Here.
19) Laat staan al julle wraakplanne,
my liewe broers en susters. Dit pas
glad nie by gelowiges nie. Los sulke
dinge vir God. Daar staan immers in
die Bybel:
“‘Ek alleen het die reg om te straf;
Ek sal wraak neem,’” sê die Here.
20) “‘As jou vyand honger is, moet jy
sorg dat hy iets te ete kry. As hy dors
is, moet jy hom iets gee om te drink.
As jy dit doen, sal jy hom verskriklik
skaam maak.’”
21) Moenie toelaat dat dit wat sleg
is in jou lewe die oorhand kry nie.
Oorwin die Bose deur te doen wat
God van jou vra.
1. Harmonie met God
Romeine 8: 28 -29 31- 32 (NLV)
28) En ons weet dat God alles ten
goede laat saamwerk vir hulle wat
Hom liefhet, hulle wat geroep is
volgens sy doel vir hulle lewe.29)
Want God het hulle reeds vooruit
geken, en Hy het hulle aangewys om
net soos sy Seun te word. Op hierdie
manier sal Christus Jesus die oudste
seun wees, omring deur baie broers
en susters
31) Wat sal ons dan van al hierdie
wonderlike dinge sê? As God aan
ons kant is, wie kan ooit téén ons
wees? 32) As God nie sy eie Seun
gespaar het nie, maar Hom ter wille
van ons almal oorgegee het, sal Hy
nie saam met Hom ook alle ander
dinge aan ons skenk nie?
2. Harmonie met Mekaar
1 Petrus 3:8 (DB)
8) Vir julle almal kom dit hierop
neer: moenie dwarstrekkerig wees
en elkeen sy eie kop volg nie. Wees
sensitief vir mekaar se gevoelens.
Soos jy jou eie broer of suster
liefhet, moet julle mekaar liefhê.
Gee vir mekaar om en moenie te
veel van jouself dink ten koste van
ander nie.
3. Harmonie met God se plan vir
jou
Proverbs 16:9 ESV
The heart of man plans his way, but
the Lord establishes his steps.
God se meesterstuk

More Related Content

Viewers also liked

17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droomSusanna De Waal
 
TEDx Manchester: AI & The Future of Work
TEDx Manchester: AI & The Future of WorkTEDx Manchester: AI & The Future of Work
TEDx Manchester: AI & The Future of WorkVolker Hirsch
 

Viewers also liked (6)

Tema Crossing the Rubicon 2
Tema   Crossing the Rubicon 2Tema   Crossing the Rubicon 2
Tema Crossing the Rubicon 2
 
Storms preek 22 Jan 2017
Storms preek 22 Jan 2017Storms preek 22 Jan 2017
Storms preek 22 Jan 2017
 
Leef in god se teenwoordigheid5
Leef in god se teenwoordigheid5Leef in god se teenwoordigheid5
Leef in god se teenwoordigheid5
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
Tema toegegooi tot georden
Tema   toegegooi tot geordenTema   toegegooi tot georden
Tema toegegooi tot georden
 
TEDx Manchester: AI & The Future of Work
TEDx Manchester: AI & The Future of WorkTEDx Manchester: AI & The Future of Work
TEDx Manchester: AI & The Future of Work
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

God se meesterstuk

  • 1.
  • 2. Romeine 12: 16 tot 21 16) Leef in harmonie met mekaar. Moenie baklei nie. Moenie beter as ander mense probeer wees nie. Maak vriende met mense wat nie te veel van hulleself dink nie. Onthou: julle beskik nie oor al die kennis en wysheid in die wêreld nie. Wees nederig.
  • 3. 17) Moenie net regsit om ander mense in eie munt terug te betaal as hulle iets verkeerds aan julle gedoen het nie. Doen liewer goeie dinge sodat ander mense kan sien dat julle God dien.
  • 4. 18) Doen van julle kant af alles in julle vermoë om in vrede met ander mense te leef. 19) Laat staan al julle wraakplanne, my liewe broers en susters. Dit pas glad nie by gelowiges nie. Los sulke dinge vir God. Daar staan immers in die Bybel: “‘Ek alleen het die reg om te straf; Ek sal wraak neem,’” sê die Here.
  • 5. 19) Laat staan al julle wraakplanne, my liewe broers en susters. Dit pas glad nie by gelowiges nie. Los sulke dinge vir God. Daar staan immers in die Bybel: “‘Ek alleen het die reg om te straf; Ek sal wraak neem,’” sê die Here. 20) “‘As jou vyand honger is, moet jy sorg dat hy iets te ete kry. As hy dors is, moet jy hom iets gee om te drink.
  • 6. As jy dit doen, sal jy hom verskriklik skaam maak.’” 21) Moenie toelaat dat dit wat sleg is in jou lewe die oorhand kry nie. Oorwin die Bose deur te doen wat God van jou vra.
  • 8. Romeine 8: 28 -29 31- 32 (NLV) 28) En ons weet dat God alles ten goede laat saamwerk vir hulle wat Hom liefhet, hulle wat geroep is volgens sy doel vir hulle lewe.29) Want God het hulle reeds vooruit geken, en Hy het hulle aangewys om net soos sy Seun te word. Op hierdie manier sal Christus Jesus die oudste seun wees, omring deur baie broers en susters
  • 9. 31) Wat sal ons dan van al hierdie wonderlike dinge sê? As God aan ons kant is, wie kan ooit téén ons wees? 32) As God nie sy eie Seun gespaar het nie, maar Hom ter wille van ons almal oorgegee het, sal Hy nie saam met Hom ook alle ander dinge aan ons skenk nie?
  • 10. 2. Harmonie met Mekaar
  • 11. 1 Petrus 3:8 (DB) 8) Vir julle almal kom dit hierop neer: moenie dwarstrekkerig wees en elkeen sy eie kop volg nie. Wees sensitief vir mekaar se gevoelens. Soos jy jou eie broer of suster liefhet, moet julle mekaar liefhê. Gee vir mekaar om en moenie te veel van jouself dink ten koste van ander nie.
  • 12. 3. Harmonie met God se plan vir jou
  • 13. Proverbs 16:9 ESV The heart of man plans his way, but the Lord establishes his steps.