HONNEURS TOER                                             2013          SODWANA BAY TOER 3-8 Februarie 2013Dag 1: Sondag P...
•   Swem klere /sonbrand middel/handdoek/hoed   •   Kamera   •   Scuba toerusting indien jy kan duik (onthou spasie is bep...
Upcoming SlideShare
Loading in …5
×

Honneurs toer 2012

234 views
142 views

Published on

Published in: Travel
0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total views
234
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
4
Actions
Shares
0
Downloads
3
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Honneurs toer 2012

  1. 1. HONNEURS TOER 2013 SODWANA BAY TOER 3-8 Februarie 2013Dag 1: Sondag Potchefstroom – Sodwana BayVertrek 6:00 die oggend vanaf die EW-gebou se parkeer area (voor Villigers Klubhuis). Pakasseblief so klein as moontlik. Spasie is krities!!!Dag 2: Maandag: Sodwana BayVandag verken ons die area om Sodwana Bay. Die meeste van die dag gaan spandeerword op die strand.Dag 3: Dinsdag Tembe Elephant Game Reserve/Ponta do Oura/ (Onthoupaspoort)Ons vertrek vroeg die oggend na Tembe Elephant Park. Waarna ons die res van die daggaan spandeer by Ponta do Oura. As daar tyd oor is maak ons ook ʼn draai by Kosi Bay.Dag 4: Woensdag Sodwana BaySnorkel!!!!!!! Vandag gaan almal kans kry om hul “seevoete” te vind!!! Onthou maar die naarpilletjies indien jy nie so gemaklik is op die see nie!Dag 5: Donderdag Lake SibayaLake Sibaya is die grootste varswater meer in die land en beslaan ʼn oppervlakke van 77km².Ons gaan die dag hier spandeer.Dag 6: Vrydag: PotchefstroomVertrek vroeg die oggend terug na PotchLYS VAN BENODIGHEDE : • NB Paspoort • Slaapsak/kussing • Eetgerei • Eie medikasie • Sakgeld
  2. 2. • Swem klere /sonbrand middel/handdoek/hoed • Kamera • Scuba toerusting indien jy kan duik (onthou spasie is beperk)Prys R 2980 p.p. sluit in 5 nagte akkommodasie, 2 etes per dag, aktiwiteite en vervoer.50% deposito is betaalbaar voor 30 November by die kantoor of die volgende rekening(Indien daar probleme is met betaling kom spreek my (Prof Peet van der Merwe) asb.)Porcupine Tours and Tranfers ccABSA Tjek 4050 5238 44Faks bewys na 018 299 4140Navrae 082 92 69240 Prof P. van der Merwe

×