Your SlideShare is downloading. ×
0
Kinderhuis indaba 2013 rev van der merwe
Kinderhuis indaba 2013 rev van der merwe
Kinderhuis indaba 2013 rev van der merwe
Kinderhuis indaba 2013 rev van der merwe
Kinderhuis indaba 2013 rev van der merwe
Kinderhuis indaba 2013 rev van der merwe
Kinderhuis indaba 2013 rev van der merwe
Kinderhuis indaba 2013 rev van der merwe
Kinderhuis indaba 2013 rev van der merwe
Kinderhuis indaba 2013 rev van der merwe
Kinderhuis indaba 2013 rev van der merwe
Upcoming SlideShare
Loading in...5
×

Thanks for flagging this SlideShare!

Oops! An error has occurred.

×
Saving this for later? Get the SlideShare app to save on your phone or tablet. Read anywhere, anytime – even offline.
Text the download link to your phone
Standard text messaging rates apply

Kinderhuis indaba 2013 rev van der merwe

66

Published on

Published in: Education
0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total Views
66
On Slideshare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
0
Actions
Shares
0
Downloads
0
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

Report content
Flagged as inappropriate Flag as inappropriate
Flag as inappropriate

Select your reason for flagging this presentation as inappropriate.

Cancel
No notes for slide

Transcript

  • 1. KMDR Kinderhuis Indaba Maselspoort 16 September 2013
  • 2. Kerk én Staat: Die ruimte waarbinne ons funksioneer
  • 3. • Historiese ontwikkeling van kerklike kinderhuise • Kinderhuise deel van kerklike diakonaat of maatskaplike welsyn? • Vennootskap tussen burgerlike samelewing (kerk) en staat? • Die behoeftes van die samelewing - Nasionale Ontwikkelingsplan INHOUD
  • 4. • Onstaan as respons op rampe of krisisse in land of spesifieke gemeenskap • Bybelse motivering • Doel: versorging en ontwikkeling • Identiteit as Christen substituuthuis HISTORIESE ONTWIKKELING
  • 5. • Diens van barmhartigheid (liefdadigheid) • “geroepe” individue, kommissie of klein groep • Dikwels langsaan gemeente (vrye diakonaat) • Verprofessionalisering en instititusionalisering • Opkoms van sosiale wetenskappe bv Maatskaplike Werk • Kloof tussen barmhartigheidsbediening (gemeente) en maatskaplike welsyn (sinodaal-georganiseerde organisasie) TRADISIONELE BENADERING VAN DIAKONAAT
  • 6. • Diens en Getuienis deel van God se sending • Missionale ekklesiologie • Elke lidmaat geroep as medewerker in God se plan • Sterk fokus op koms van God se koninkryk • God is besig met Sy herskepping • Vanuit gemeente (koinoniale gemeenskap) • Bespreking: Hoe pas kinderhuise in hierdie benadering in NUWE BENADERING VAN DIAKONAAT
  • 7. • Vennootskap burgerlike samelewing (kerk) en staat • Maatskaplike welsynsektor gereguleer • Skep ‘n statutêre omgewing • Bespreking: Hoe beïnvloed die statutêre omgewing die identiteit van kinderhuis? DIAKONAAT EN MAATSKAPLIKE WELSYN?
  • 8. • Hoë vlakke van werkloosheid, lae-inkomste huishoudings, verslawing, kriminaliteit, misdaad, geweld. • Aansienlike vlakke van maatskaplike fragmentering en verbrokkeling van maatskaplike instellings (bv gesinne). • In afwesigheid van goed-funksionerende gesinne, huishoudings en gemeenskappe moet maatskaplike welsynsinstellings intree om dienste te lewer om maatskaplike funksonering en integrasie te verbeter (NOP 2011:336). • In SA konteks is gekies vir ‘n vennootskap tussen die staat en NRO’s om dienste te lewer (NOP 2011:337; Witskrif vir Welsyn 1997). DIE KONTEKS
  • 9. • Suid-Afrika is ‘n sosiale demokrasie met tipiese kenmerke van welsynstaat (Laubscher). • Maatskaplike besteding = 60% van totale staatsbesteding (onderwys, gesondheidsdienste, huisvesting, maatskaplike toelaes). • Begunstigdes van maatskaplike toelaes = 16, 5 miljoen. • Groot deel van maatskaplike welsynsdienste word deur privaatsektor (NRO’s en kerke) gelewer. • Befondsing van NRO’s verminder sedert 1994. Dit lei tot inkrimping van dienste, en die kwaliteit kom onder druk. HUIDIGE SITUASIE
  • 10. • Dilemma ontstaan: meer maatskaplike welsynsdienste is nodig, agv sosio-ekonomiese situasie, maar minder bronne is beskikbaar. • Die volhoubaarheid van maatskaplike welsynsdienste is duidelik onder druk. “South Africa needs to confront the reality that social services are critical for improving social integration and human development. The current model of shifting the burden of care, treatment and rehabilitation to the non-governmental sector and the poorest communities is not working.” (NOP 2011:338) GEVOLG
  • 11. Dankie DsW van der Merwe 021 873 1181 williev@hugenote.com

×