Bottelary- 2 Oct 2010

541 views
481 views

Published on

Bottelary Feeding scheme - 2 Oct 2010

0 Comments
1 Like
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

No Downloads
Views
Total views
541
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
10
Actions
Shares
0
Downloads
2
Comments
0
Likes
1
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Bottelary- 2 Oct 2010

  1. 1. Die mammas het inligting gekry oor borskanker en het klere ontvang wat hulle op die plase kan gaan uitdeel
  2. 2. Die 0-7 jarige groep het 'n inkleurkompetisie gehad, die dogtertjies het cupcakes ingekleur en die seuntjies het n sokker prentjie gehad. Dankie Rudolph en Madre vir die pryse!
  3. 3. Die meisie groep 8 jaar en ouer het 220 cupcakes versier, sodat almal later daaraan kon smul!
  4. 4. Die seunsgroep 8 jaar en ouer het n sokker obstacle course gehad, dankie Verna en familie ook vir die lekker vrugte!
  5. 5. Ashwin, Rodger & Charmin van Fort Simon plaas het gehelp met die kos opskep en bedien Dankie Emilia & Anton vir die lekker boerewors rolls met slaai wat julle geskenk het!
  6. 6. Kyk hoe pragtig bedien Fort Simon se kinders die ander plase!
  7. 7. Dankie Nicole E vir die lekker sappies!
  8. 8. Die girls pronk met hulle cupcakes en dit verdwyn vinnig in die magies
  9. 9. Kaap Fleur was die wenplaas van die dag! Dankie aan almal wat die dag moontlik gemaak het!

×